Kaviaar: Soutgekuurde viseiers van die Acipenseridae familie

Kaviaar, volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie, is 'n produk gemaak van die soutgekuurde viseiers van die Acipenseridae familie.

Die viskuit kan vars (nie-gepasteuriseerd) of gepasteuriseerd wees, pasteurisasie verminder die kulinêre en ekonomiese waarde. Volgens Jean-Pierre Esmilaire, hoof van Caviar House & Prunier, "gaan tweederdes van kaviaar se smaak verlore tydens pasteurisasie." Judith C. Sutton verklaar ook dat "gepasteuriseerde kaviaar nie so goed smaak of die konsistensie van vars kaviaar het nie, dus vermy kaviaarliefhebbers dit eerder."

Kaviaar: Soutgekuurde viseiers van die Acipenseridae familie
Salmkuit (links) en steurkaviaar (regs) word op 'n spesiale lepel bedien
Kaviaar: Soutgekuurde viseiers van die Acipenseridae familie
Die skaarste en duurste kaviaar kom van die krities-bedreigde Belugasteur in die Kaspiese See.

Tradisioneel verwys die term kaviaar slegs na viskuit van die wilde steur in die Kaspiese en Swart See (Beluga, Ossetra en Sevruga kaviaar). Afhangende van die land, kan die woord kaviaar ook gebruik word om die viskuit van ander vis soos salm, reënboogforel, en witvis te beskryf. en ander spesies van steurvis.

Kaviaar word as 'n duur lekkerny beskou en as 'n garnering of 'n smeer geëet.

Verwysings

Tags:

Pasteurisasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WortelkanaalAnale kankerErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2BybelvertalingLionel MessiGodLily CarterSkarlakenkoorsSelfmoordSpelerposisies in rugbyLys van woestyneE-posAllergieBrongitisStuitjieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieGoogle MapsArabiesBorsteGemengde ekonomiePampoentjiesPerdSonLiturgiese jaarGalblaasLys van ingelyfde NG gemeentesLibiëKonjunktivitisParysOoiTrappe van vergelykingSally EsterhuizenWikimedia-stigtingMuggieGewone tarentaalPiet ByleveldWortelRooiwaterDermpoliepNagmaalNoord-KaapDeon MeyerKalenderOrkney Snork NieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierAntieke EgipteRepubliek ArtsachKoedoeBaardskeerder-spinnekopAfrikanersDanie du ToitPersentasieMaan2024 Australiese Grand PrixGeorgiese nasionale rugbyspanHelm (geboorte)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereGenesisPersAnale seksWayback MachineBasisinkomsteHartaanvalKoppeltekenAnette EngelbrechtChristendomWeer (meteorologie)Rugbywêreldbeker 2023Verenigde KoninkrykEekhoringKwaZulu-Natal🡆 More