Katrín Jakobsdóttir: 28st eerste minister van Ysland

Katrín Jakobsdóttir (uitgespreek ; gebore 1 Februarie 1976) is 'n Yslandse politikus en sedert 2017 die 28ste Eerste Minister van Ysland.

Sy is sedert 2007 lid van die Althing vir die kiesafdeling Reykjavík-Noord. In 2003 word sy ondervoorsitter van die Links-Groenbeweging en in 2013 word sy voorsitter. Katrín was sedert 2 Februarie 2009 tot 23 Mei 2013 Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur en van Nordiese Samewerking.

Katrín Jakobsdóttir
Katrín Jakobsdóttir: 28st eerste minister van Ysland
28ste Eerste Minister van Ysland
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 November 2017
PresidentGuðni Th. Jóhannesson
VoorgangerBjarni Benediktsson
Voorsitter van die Links-Groenbeweging
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Februarie 2013
VoorgangerSteingrímur J. Sigfússon
Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur
Termyn
2 Februarie 2009 – 23 Mei 2013
Eerste ministerJóhanna Sigurðardóttir
VoorgangerÞorgerður Katrín Gunnarsdóttir
OpvolgerIllugi Gunnarsson
Persoonlike gegewens
Gebore1 Februarie 1976 (1976-02-01) (48 jaar oud)
Reykjavík, Ysland
Politieke partyLinks-Groenbeweging
GadeGunnar Örn Sigvaldason
KindersDrie seuns
Alma materUniversiteit van Ysland

Verwysings

Party-politieke poste
Voorafgegaan deur
Steingrímur J. Sigfússon
Voorsitter van die Links-Groenbeweging
2013–hede
Sittend
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Þorgerður Katrín Gunnarsdóttir
Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur
2009–2013
Opgevolg deur
Illugi Gunnarsson
Voorafgegaan deur
Bjarni Benediktsson
Eerste Minister van Ysland
2017–hede
Sittend

Tags:

1976ReykjavíkYsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PretoriaMIVAktuarisBrandmondsindroomMaatskaplike verantwoordelikheidBosvarkSlawernyLys van Islamitiese feeste en herdenkingsDemi Lee MooreHipertensieProteïenDawidAbstraksie (rekenaarwetenskap)TegnologieSpelerposisies in rugbyLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDroomHoofpynC.J. LangenhovenLidwoordGeldMidde-OosteSnoekerSann de LangeKoringJesus van NasaretHomofoonHartPersoon (taalkunde)Klein vyf diereGrondwetBobbejaanNaaldekokerLemoenduifSelfieFrankrykPadtekens in Suid-AfrikaEnsiklopedieOrthopteraLeeuHoop20ste eeuHolocaustKolorektale kankerWaterMenslike seksuele gedragElandréMigrasie van diereDemokratiese Republiek die KongoLiewe HeksieLeah van NiekerkJagluiperdLys van Kaapstad se voorstedeIngenieursweseToestand van materieKommunismeQuebecUilNasiebouGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWes-KaapWiskundeTsoenamiDeon MeyerWillie JoubertAkker van der MerweWitkruisarendVK (sosiale netwerk)AbrahamHangbrugLieweheersbesieSkisofrenieAnrich HerbstGroot DepressieNier🡆 More