Koningmakriel

Die koningmakriel of katonkel (Scomberomorus commerson) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Die vis is lenig met vele donker dwarsstrepe op die sye. Dit het skerp driehoekige tande. Dit kan tot 2 m lank word en weeg dan 46 kg. Dit is 'n gewilde sportvis en kom aflandig by riwwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Couta of King mackerel.

Katonkel
Koningmakriel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scomberomorus
Spesie:
S. commerson
Binomiale naam
Scomberomorus commerson
(Lacépède, 1800)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rina HugoGroot TrekDramaBTWKatJeuksiekteProvinsies van Suid-AfrikaErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2SiembambaVingerseksIranWaterpokkiesAbstraksie (rekenaarwetenskap)Deelstate van die Verenigde State van Amerika1991HeupvervangingKolorektale kankerAswoensdagOrale seksPubiese harePenisInternetByEuropese Suidelike SterrewagWaverSwedeKasteel die Goeie HoopPornografiese subgenresJesus van NasaretKoppeltekenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVratPapegaaieSeksZack du PlessisSelfstandige naamwoordNatuurbewaringLys van slangeAfrikaanse WikipediaSmall HandsBelgiëWikimaniaAfrikaWikiquoteHernubare energieSuider-AfrikaTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWaarheid-en-versoeningskommissieAngkor WatLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSkilpadMaanDikdermRynhesseKoöperasiestoriesKolitisTikTokBaardskeerder-spinnekopSuid-Afrikaanse PolisiediensKinderregteKopieregNAVOHekseryIndustriële RevolusieDaggaAnette EngelbrechtTrappe van vergelyking🡆 More