Kathu: Dorp in Noord-Kaap, Suid-Afrika

Kathu is 'n myndorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika sowat 12 km vanaf Sishen.

Hierdie dorpie het ontstaan toe die tweede ysterertsmyn geopen is. Kathu het gedurende 1979 munisipale status verkry. Daar is 'n woud kameeldoringbome digby Kathu wat in 1995 tot natuurerfenisgebied verklaar is. Die N14 nasionale pad gaan langs Kathu verby.

Kathu
Kathu is in Noord-Kaap
Kathu
Kathu
Kathu: Dorp in Noord-Kaap, Suid-Afrika Kathu se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°47′0″S 23°3′0″O / 27.78333°S 23.05000°O / -27.78333; 23.05000 23°3′0″O / 27.78333°S 23.05000°O / -27.78333; 23.05000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikJohn Taolo Gaetsewe
MunisipaliteitGamagara
Stigting1974
Oppervlak
 • Totaal15,56 km2 (6,01 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal11 510
 • Digtheid740/km2 (1 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense38.0%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense21.7%
 • Swart mense39.2%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans62.1%
 • Tswana23.4%
 • Engels6.0%
 • Sotho1.8%
 • Ander6.8%
Poskode (strate)
8446
Poskode (posbusse)
8446
Skakelkode053

Sien ook

Verwysings

Tags:

KameeldoringN14 (Suid-Afrika)Noord-KaapSishenSuid-AfrikaYster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wieg van die MensdomApartheidAkuutKoedoeBlomAntisemitismeInsekAtoomOntbossingPampoentjiesAfrikaansPlantluisTransatlantiese slawehandelKaapstadse waterkrisis 2015-2018SamestellingWet op NaturellengrondAnilingusAbstraksie (rekenaarwetenskap)MotorvoertuigEmosieFinansiële staatKindermishandelingWetenskapVolhoubare ontwikkelingJohannes MeintjesGoudNag van die lang messeInfeksieOlimpiese SomerspeleMediese diagnoseBreinRudi ClaaseAfrikaanse taalleerTuberkuloseGrondwetIngrid JonkerGalblaasKlankWesterse filosofieHomofoonSkilpadSekondêre sektor van die ekonomieNasionalismeOligopolieErektiele disfunksieRooibokBeesReënLongontstekingEugenetikaKlavierKaapse VlakteMark (ekonomie)HartversakingEjakulasieHulpwerkwoordGawes van die Heilige GeesCalviniaNaaldekokerGroot vyfEllipstekenDomkragWeervoorspellingKlankverskynselsWapen van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogMieliestronkRassismeChristendomWaterstofTydVoorvoegselDubbelpuntErosietipes1913🡆 More