as1-Foute: Eksterne Skakels

Hierdie fout vind plaas wanneer enige van die AS1- of AS2-sitasieparameters wat titelinligting bevat (bv. |titel=, |hoofstuk=, |uitgewer=, |werk= of enige van hul aliasse: |tydskrif=, |koerant=, en |webwerf=) 'n eksterne skakel (URL) bevat. Eksterne skakels in hierdie parameters lol met die sitasie se metadata en kan baie ander foutboodskappe veroorsaak.

Om hierdie fout te korrigeer, verwyder die eksterne skakel van die geïdentifiseerde parameter. Oorweeg dit om die URL na 'n toepasliker parameter te skuif:

  • vir |hoofstuk= mag die URL in |hoofstuk-url= behoort.
  • vir ander parameters mag die URL in |url= behoort.

Bladsye met hierdie fout word outomaties by Kategorie:AS1-foute: eksterne skakels (36 bladsye) gevoeg.

Notas

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNederlandsAnilingusSkaakWet op Bantoe-onderwysWikiSlag van BloedrivierJaarSirkusJan-Willem BreureMetafoorKunsmatige algemene intelligensiePesachMalariaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDigvormOntbossingSuikersiekteSwangerskapKalsiumVerenigde KoninkrykVoëlgriepLys van oseane, seë en mereGevolge van aardverwarming op oseaneNeerslagKoggelmanderFisioterapieBeeldspraakVarkOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-Afrikaanse RugbyunieLys van Kaapstad se voorstedeMadison IvyAnton GoosenErdwurmLianie MayVerkleurmannetjieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereYouTubeVratMaagsweerToekoms van die AardeHannes van WykCutt GlasWaterWaar ruwe rotseDieretuinFinansiële staatHeelgetalVingerseksLys van landeMantisPlantSlag van Cuito CuanavaleLugbesoedelingKunsDoelwitJaco JacobsVoortrekkermonumentGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMiddeloorontstekingNic de JagerKlavierNelson MandelaGreen PornoPerdNatuurbewaringPaasfeesIngenieursweseNarsistiese persoonlikheidsteuringLourensrivierGlas🡆 More