Katbakkiespas

Katbakkiespas is 'n bergpas wat op 'n grondpad in die Koue Bokkeveld noordoos van die dorpie Op-die-Berg lê.

Hierdie grondpad verbind die R303 en die R355. Die pas is in 1999 verbeter.

Katbakkiespas
Ligging Noordoos van Op-die-Berg
Maksimumhelling 1:8
Hoogte 1 158 m
Oppervlak Grond

Die pas bereik sy hoogste punt op 1 158 m met 'n maksimumhelling van 1:8. Die pas grens aan die Skitterypas.

Bibliografie

Sien ook

Tags:

BergpasKoue BokkeveldOp-die-BergR303R355

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoelwitGlasKookpuntWeer (meteorologie)WitbloedselWoestynDemokrasieTydMartin Luther King jr.EweknienetwerkSoweto-opstandLika BerningWhatsAppOm-te-infinitiefkonstruksieLys van musiekinstrumenteBorsBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KunstenaarReg tot ‘n gesonde omgewingAnale seks22 NovemberVigsVingerseksOlimpiese SomerspeleBernice WestJeugdagWoordStedelike hitte-eilandChromatografieAardedagAlkoholismeHoofletterJudaïsmeKlereAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBrongitisMilitêre diensplig in Suid-AfrikaHadedaIndiëTafelsoutAntoniemSelfoonMaagPornografieMenslike seksuele gedragMusiekBestuiwingDemokratiese Republiek die KongoGalblaasYsterSuid-Afrikaanse ReserwebankGroot-VisrivierBeesDeelwoordNierMoedersdagRooilipslangArmoedeverligtingWiskundige terminologieCarike KeuzenkampHulpwerkwoordJode in Suid-AfrikaSuid-AfrikaYsbeerBywoordHeelgetalRassisme in AfrikaAlliterasieVarkDonkieMiskruierSprokieNetbalUnited Democratic FrontKolonoskopieBreinLongOranjerivier🡆 More