Kasouga

Kasouga of Kasuka is 'n gehug aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Kasouga is deel van die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit van die Oos-Kaap.

Kasouga
Gehuggie
Kasouga is in Oos-Kaap
Kasouga
Kasouga
Kasouga Kasouga se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°38′49″S 26°44′10″O / 33.64694°S 26.73611°O / -33.64694; 26.73611 26°44′10″O / 33.64694°S 26.73611°O / -33.64694; 26.73611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitNdlambe
Stigting1820
Oppervlak
 • Totaal1,51 km2 (0,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal39
 • Digtheid26/km2 (70/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense94.9%
 • Swart mense5.1%
Taal (2011)
 • Engels 92.3%
 • Afrikaans 5.1%
 • Ander 2.6%
Skakelkode046

Die nedersetting is sowat 10 km noordoos van Kenton-on-Sea, en lê naby die mond van die Kasukarivier. Die naam is afgelei Khoikhoi en beteken "plek van baie luiperds". Die riviernaam "Kasuka" is weer 'n Xhosa verbuiging van die woord, en het dieselfde betekenis.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Indiese OseaanNdlambe Plaaslike MunisipaliteitOos-KaapSarah Baartman-distriksmunisipaliteitSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heks van HexrivierSokkerParkinson se siekteHokkieRuan PienaarDokterMondCorioliskragWiskundige terminologieLys van oseane, seë en mereWolkNiersteenLys van Afrikaanse rolprenteVersamelnaamEl (lengtemaat)Hoërskool OuteniquaKompasVoorsetselWiskundeLys van musiekinstrumenteBosvarkSeksuele penetrasieHamerkopBokmakierieKommunismeRivierKunstenaarMunhwa Broadcasting CorporationRobbie WesselsOutismeDemi Lee MooreBTWPêrelNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDeelstate van die Verenigde State van AmerikaDoopGqeberhaErektiele disfunksieSwitserlandIngenieursweseAnilingusPaddaLandbouLeon KrugerIgtiologieLys van politieke partye in Suid-AfrikaAfrikaansSuikersiekteLetterlike en figuurlike taalgebruikAlice MunroPornhubSwart nasionalismeKoorsJanie du PlessisBevolkingStresBesoedelingKoolstofdioksiedVlinderRooms-Katolieke KerkSwartwitpensLettergreepAppel (sanger)BloedvergiftigingSelfieWaterkringloopNeerslagMenseregtedagMaatskaplike verantwoordelikheidBergen-Belsen-konsentrasiekampMusieksimboleMierAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More