Karl Jaspers: Was ist philosophie

Karl Theodor Jaspers (* 23 Februarie 1883 in Oldenburg; † 26 Februarie 1969 in Basel) was 'n Duitse psigiater wat as filosoof ook buite Duitsland bekendheid verwerf het.

In 1967 het hy Switserse burgerskap aanvaar.

Karl Jaspers
Karl Jaspers: Was ist philosophie
Gebore 23 Februarie 1883
Oldenburg, Duitse Keiserryk
Oorlede 26 Februarie 1969 (op 86)
Basel, Switserland
Vakgebied Psigiatrie, teologie, filosofie van die geskiedenis
Beïnvloed deur Meister Eckhart, Cusanus, Spinoza, Kant, Hegel, Weber, Kierkegaard, Nietzsche, Martin Heidegger
Invloed op Paul Ricoeur, William A. Earle, Hans-Georg Gadamer, Martin Heidegger

Jaspers word as een van die belangrikste verteenwoordigers van eksistensiële filosofie beskou - 'n wysgerige opvatting wat hy duidelik van Jean-Paul Sartre se eksistensialisme afgebaken het. Jaspers het hom aanvanklik as onderwyser bekwaam. Hy was sy lewe lank deur vriendskapsbande aan Hannah Arendt geheg en het dekades lank briewe met haar gewissel. Sy briefwisseling met Martin Heidegger is deur die Tweede Wêreldoorlog onderbroke en later net sporadies hervat. Langdurige vriendskappe is met Max Weber, Hans Walter Gruhle en Kurt Schneider gesluit.

Jaspers het oorspronklik 'n opleiding as geneeskundige gevolg en later 'n grondleggende bydrae tot die ontwikkeling van die psigiatrie gelewer. Sy filosofiese werk het vakgebiede soos godsdiensfilosofie, geskiedenisfilosofie en interkulturele filosofie geraak. Sy inleidende werke oor filosofie het 'n basiese verwysingsraamwerk vir dié wetenskap gegee en ook by die breë publiek gewild geraak.


Bronne

  • Claudio Fiorillo, Fragilità della verità e comunicazione. La via ermeneutica di Karl Jaspers, ISBN 978-8-87999-463-7 Rome, Ed. Aracne, 2003.
  • Azurmendi, Joxe: "Bakearen inguruko diskurtsoaren jasangaitza" about Die Schuldfrage (Jaspers, 1946) in Barkamena, kondena, tortura, Donostia, Elkar: 2012 ISBN 978-84-9027-007-3
  • Engels, Huub (2009). Emil Kraepelins Traumsprache: erklären und verstehen. In Dietrich von Engelhardt und Horst-Jürgen Gerigk (ed.). Karl Jaspers im Schnittpunkt von Zeitgeschichte, Psychopathologie, Literatur und Film. p. 331-43. ISBN 978-3-86809-018-5 Heidelberg: Mattes Verlag.
  • Miron, Ronny, Karl Jaspers: From Selfhood to Being. Amsterdam/New York, NY, Rodopi: 2012
  • Wallraff, Charles F., Karl Jaspers - An Introduction to His Philosophy., ISBN 0-691-07164-0 Princeton, NJ, Princeton University Press: 1970.
  • Xavier Tilliette, Karl Jaspers, Aubier, coll. « Théologie », 1960

Tags:

BaselDuitslandFilosofieOldenburgPsigiatrieSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuMalariaKaren MeiringKokketielAborsie in Suid-AfrikaBlaaskankerVisAardeGoogle TranslateNatuurbewaringHokkieDepressie (gemoedstoestand)BeaufortskaalProsaJan van HunksRepubliek van Zoid AfrikaBlourokkeOnse VaderMelaatsheidLys van Griekse mitologiese figureWaterbesoedelingKankerVigsSomerAfro-AmerikanersAnale kankerSeksTydBetonLys van medisinale kruiePretoriaYsterKewerIngrid JonkerMichael JacksonNierversakingDonderstormLeon KrugerTsoenamiVolhoubare ontwikkelingInflasieGenadedoodLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSeksismeRonelda KamferWoordsoortAppelBokmakierieApostelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysCovid-19-pandemieIntensiewe vormVoorvoegselUniegebouEreksieSeksuele opwekkingVleilandPeach van PletzenChristendomSharpeville-slagtingHeidelberg, GautengRobbie WesselsOorlogHeelgetalBrongitisWindDeon MeyerLyfstraf in skolePornografiese subgenresGeskiedenis van die BoererepubliekeJana Cilliers🡆 More