Karikatuur

'n Karikatuur (van Italiaans caricatura, wat gelaaide portret beteken) is 'n humoristiese voorstelling van 'n persoon of situasie, waarby die mees kenmerkende trekke sterk oordryf word.

Die bedoeling is gewoonlik om mense te amuseer, te beledig of om 'n politieke punt te stel.

Karikatuur
'n Karikatuur van die komediant Charlie Chaplin.
Karikatuur
Karikatuur van Nicolas Sarkozy met Carla Bruni, geteken deur Karl Meersman, alias Karl.

Karikature word veral in strokiesprente gebruik, maar word ook in poppespel en in die teater ingespan.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonHulpwerkwoordEerste WêreldoorlogKindermishandelingSpeelkaartPornografiese subgenresPerdJodeMuskeljaatkatVerenigde State van AmerikaHibernasieKoolhidraatE-posFilosofieFrankrykWikipediaSmaakVaginale kankerBestuiwingGalileo GalileiEienaamJeuksiekteWisselkoersStilleweNasionale VrouedagDigvormVratKaapstadse waterkrisis 2015-2018Russiese inval in Oekraïne sedert 2022BysteekMonopolieUnie van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingSteve BikoDermpoliepSeptimius AwardsGeldMantisSeevlakVlag van Suid-AfrikaSkoenlapperGrondbesoedelingKrugerwildtuinBeaufortskaalRooikatKatKrieketStikstof1913OntbossingSonpaneelDiatomiese molekuulOnderwerp (taalkunde)HomofoonKolitisSuiwelprodukKasteel die Goeie HoopDistillasieErosietipesWes-KaapJuraDemokrasieVoedingTransatlantiese slawehandel7de LaanKunsmatige intelligensieWêreld- Ekonomiese ForumNasiebouMiltGlobaliseringWolfEkotoerismeVloeistofPlantluis🡆 More