Kareedouw

Kareedouw is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika.

Die dorp is net 8 km vanaf die N2 nasionale pad en is by die oostelike ingang na die Langkloof geleë op die R62 provinsiale pad. Die NG Kerk van bewerkte sandsteen dateer uit 1905 toe die gemeente hier gestig is. Die naam is afgelei van die Khoikhoi woord !karegadaob! wat "pad met baie kareebome" beteken.

Kareedouw
Kareedouw NG Kerk
Kareedouw NG Kerk
Kareedouw is in Oos-Kaap
Kareedouw
Kareedouw
Kareedouw Kareedouw se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°57′7″S 24°17′22″O / 33.95194°S 24.28944°O / -33.95194; 24.28944 24°17′22″O / 33.95194°S 24.28944°O / -33.95194; 24.28944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKou-Kamma
Stigting1905
Oppervlak
 • Totaal15,10 km2 (5,83 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 985
 • Digtheid330/km2 (900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense56.5%
 • Swart mense32.8%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 72.6%
 • Xhosa 22.0%
 • Engels 2.4%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
6400
Poskode (posbusse)
6400
Skakelkode042

Distrik

Daar is 'n groot kresootaanleg in die distrik waar houtpale behandel word. Daar word ook gemengde boerdery in die distrik beoefen. Mnr. John Vorster, eerste minister van Suid-Afrika van 1966 tot 1978, is hier in die begraafplaas begrawe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Tags:

Kareedouw DistrikKareedouw GaleryKareedouw Sien ookKareedouw VerwysingsKareedouw1905KareeKhoikhoiLangkloofN2NG KerkOos-KaapR62 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanersTussenwerpselWikiE-posRenteTamboraKoolhidraatDolfynSkoolXhosaPablo PicassoVaalrivierLien se lankstaanskoeneApokriewe boekeWaterkringloopNarsistiese persoonlikheidsteuringWeervoorspellingWikiquoteSeptimius AwardsAfrikaansTopsy SmithKasteel die Goeie HoopVlag van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randLetterlike en figuurlike taalgebruikLeeuEskomMuskietRooilipslangBelastingSpinnekopLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVreesAmhariesWinnie Madikizela-MandelaVolhoubaarheidBosbokPersoon (taalkunde)BloeddrukByvoeglike naamwoordWitrenosterPad na jou hartSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KolonoskopieKarakteriseringOranjerivierVloeistofKarretjiemensePerdSilwerSuurreënPapierSeksAardbewingLidwoordAdolf HitlerInternetFotosintese7de LaanMiddelmisbruikPikkewynAfrikaanse TaalmonumentOlifantKlimaatWoestynLeierAlkoholismeEngelsNederduitse Gereformeerde KerkOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNatuurlike hulpbronCalviniaReg tot ‘n gesonde omgewingKoolstofBorsteKatjieBors🡆 More