Kardanophanging

Met ’n kardanophanging (van byvoorbeeld ’n lamp of skeepskompas) word die voorwerp in ’n ronde ring opgehang aan twee skarniere wat op ’n lyn lê wat deur die middel van die ring loop; dié ring is self weer op dieselfde manier opgehang in ’n wyer ring, maar met skarniere op ’n lyn loodreg op die eerste.

Kardanophanging
Animasie van ’n kardan-ophanging wat om drie asse draai.

’n Derde ring kan ook bygevoeg word waarvan die as loodreg op albei ander asse lê. Hierdeur kan die opgehangde voorwerp vryelik draai om twee asse (by drie ringe drie asse). As die swaartepunt eksentries lê ten opsigte van die middelpunt van die ringe, sal die opgehangde voorwerp steeds regop bly hang ondanks bewegings van die buitenste ring, wat aan byvoorbeeld ’n boot of vliegtuig vas is.

Dit word ook 'n kardanusophanging of cardanophanging genoem.

Die belangrikste gebruik van hierdie soort ophanging is die giroskoop, die kardanaandrywing van ’n motor en in hommeltuie met ’n kardanophanging vir die kamera.

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkAVars waterSuid-Afrikaanse RugbyunieJanie du PlessisWindMynbouKunsmatige intelligensieMusieksimboleEmosiePeriodieke tabelErfenisdag (Suid-Afrika)Rina HugoLyfstraf in skoleHoofpynPeach van PletzenHokkieAnglo-BoereoorlogVraag en aanbodZack du PlessisBorskankerSwartbewussynsbewegingPaasfeesKrugerwildtuinTrevor ManuelMetamfetamienNiemetaalMenslike seksuele gedragSaldanhaDemi Lee MooreKnieLys van veltoestandeTrevor NasserEvangelies Gereformeerde KerkVoorvoegselPsigopatieKakiebosSkisofrenieJeuksiekteVolhoubare ontwikkelingKunsmisVaginaSuikerbekkiesVerenigde State van AmerikaVoëlgriepLabia (geslagsdele)OorlogWeer (meteorologie)Jan-Willem BreureNuwe TestamentLiewe HeksieChristendomBestuiwingSpinnekopBloedsomloopstelselNasionale VrouemonumentTaylor SwiftEl (lengtemaat)AborsieWêreld- Ekonomiese ForumJazzVaste stofSarel Jacob PretoriusBloedingJesus van NasaretHarry KerrJodeSonja HerholdtAalwynFranklin D. RooseveltJan de WetGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJaar🡆 More