Karboksielsuur

'n Karboksielsuur is 'n organiese verbinding wat die karboksielfunksionele groep (COOH) bevat.

Karboksielsuur
Asynsuur en -in blou- sy funksionele karboksielsuurgroep

Die bekendste karboksielsure is asynsuur (etanoësuur; R=CH3-) en mieresuur (metanoësuur; R= H-). Mieresuur is ook die eenvoudigste karboksielsuur. Dit bevat mos net een koolstofatoom. Die proton van die -COOH-groep het suur eienskappe. Asyn is hoofsaaklik 'n oplossing van asynsuur in water, waarin 'n suur-basis-ewewig optree:

Die negatiewe lading op die asetaat-ioon is oor die drie atome van die O-C-O-groep gedelokaliseer en dit stabiliseer hierdie ioon en verlaag sy basisiteit.

Poliprotiese sure

Karboksielsuur 
oksaalsuur

Dieselfde organiese molekuul kan meer as een karboksielsuurgroep bevat. Die eenvoudigste dikarboksielsuur is oksaalsuur.

Aminosure

'n Belangrike groep sure bevat naas die karboksielgroep ook 'n aminogroep (—NH2). Hierdie stowwe word aminosure genoem.

Sien ook

Tags:

Organiese verbinding

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FosforOutismeLeon KrugerHemelvaartsdagVulkaanVolhoubare ontwikkelingKoolhidraatVaginaBloedvergiftigingKommunismeWieg van die MensdomNazi-DuitslandEnkelvoudige sinSkerpioenMielieOnse VaderMagda van BiljonMauritiusJesus van NasaretAkkedisVerkoueLeeuWilna SnymanMeningsverskil oor aardverwarmingHernubare energieVoorsetselRenteAnilingusGreen PornoHoenderDawidPapegaaieRefentse MorakeHartaanvalSteve HofmeyrSelfvertroueOlimpiese Somerspele 2024NasionalismeJode in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieKameelperdSpringbokkeNag van die lang messePaddaMis (weerkunde)AardedagGroepsdrukAnale kankerBeaufortskaalNederduitse Gereformeerde KerkMondGianna MichaelsLugbesoedelingNasionale VrouedagVeeartsLys van nedersettings in Suid-AfrikaViëtnamoorlogGoogleVolstruisDanie du ToitNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMetamfetamienGrootste rampe in Suid-AfrikaBaälTennisOnderwerp (taalkunde)Reg tot ‘n gesonde omgewingLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesVaste stofKliniese depressieEpilepsieKlein-KarooNG gemeente JansenvilleWet op Naturellengrond🡆 More