Kapitulasie

Kapitulasie, of oorgawe, is internasionaal regtelik 'n verklaring dat 'n party tydens 'n oorlog die stryd staak.

Die party wat oorgee kan wissel van enkele troepe tot die totale oorgawe van 'n land of groep lande. Die verklaring kan individueel gemaak word of deur verteenwoordigers wat dan hulle onderdane tot oorgawe beveel. Die party wat oorgee word dan as gevangenes geneem of sekere regte gegun soos ooreengekom.

Kapitulasie
Veldmaarskalk Wilhelm Keitel onderteken die onvoorwaardelike kapitulasie van die Duitse Wehrmacht in die hoofkwartier van die Rooi Leër te Karlshorst.

'n Bekende manier van oorgawe gedurende 'n oorlog is om 'n wit vlag te hys.

Eksterne skakels

Tags:

LandOorlogVrede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van politieke partye in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogYslandTradisionele Afrika-medisyneLys van Joodse feeste en herdenkingsChemiese reaksiePenisLandbou in Suid-AfrikaMadison IvyKarooFossielbrandstofKeramiekOutismeVliegtuigNeonBrittany Ashton HolmesSwart nasionalisme7de LaanGalblaasVrouMynbedryf van Suid-AfrikaVeeartsUniegebouDirekte en Indirekte redeWikiquoteJavaScriptAlliterasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBrongitisEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWes-KaapOnderhandelinge om apartheid te beëindigRymMcDonald'sRobert SobukweLandbouBesoedelingAngssteuringMiddeloorontstekingNasionale VrouedagDermpoliepCalviniaVerlede tydGalileo GalileiGriekwa-AfrikaansPriemgetalTandbederfAnale kankerOorkruipersTatoeëermerk22 AprilSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WaterbesoedelingVoorvoegselGrondbesoedelingSwawelRassisme in AfrikaVaste stofBateWet op Verbod van Gemengde HuwelikeLys van Afrikaanse televisiereekseDeelwoordNatuurlike hulpbronSoweto-opstandLys van Nederlandse skildersGrondwet van Suid-AfrikaRekenaarStilleweSinkBeeldspraakSwartrenosterDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSkuinsstreepChristiaan Barnard🡆 More