Kapernaüm

Kapernaüm (Hebreeus: כפר נחום - Kefar Nachum, dorp van Nahum) was 'n vissersdorpie aan die noordelike oewer van die Meer van Tiberias (See van Galilea).

Die nedersetting is tussen 150 v.C. en ongeveer 750 n.C. bewoon. Dit het 'n bevolking van ongeveer 1 500 mense gehad.

Kapernaüm
Uitsig oor Kapernaüm en die Meer van Tiberias
Kapernaüm
Sinagoge uit die 4de eeu, gebou op die fondamente van die sinagoge uit die tyd van Christus
Kapernaüm
Die sogenaamde huis van Petrus

Argeologiese opgrawings het getoon dat twee ou sinagoges hier gebou is, die een oor die ander. 'n Kerk naby Kapernaüm word as die huis van Petrus aangedui.

Kapernaüm word in die Nuwe Testament vermeld as die woonplek van Jesus en verskeie van sy dissipels: die broers Simon Petrus en Andreas, die broers Jakobus en Johannes en verder Matteus die tollenaar van die gelyknamige evangelie.

Verwysings

Eksterne skakels

35°34′30″O / 32.88111°N 35.57500°O / 32.88111; 35.57500

Tags:

Meer van Tiberias

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Islamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSamestellende afleidingFamilie (verwantskap)NierversakingYstervarkCheslin KolbeHamburgerRobert SobukweDie ontstaan van die dramaVars waterSokkerDundermMaatskappyStaatstoelaeHartversakingVaginale kankerVoortrekkermonumentAntisemitismeKolonisasieSelfstandige naamwoordNag van die lang messeJakkalsKongo-krisisAandagstreepRubik se kubusAfro-AmerikanersSeksuele opwekkingWekkerAnale kankerLys van Afrikaanse televisiereekseSeekoeiWetenskapAgtervoegselMeettegniekNasionalisme1200Groot TrekSarel Jacob PretoriusNelson MandelaJeuksiekteJan van RiebeeckTweede Nuwe JaarGlasBernice WestPapierWeskusLimpopo (rivier)Refentse MorakeVaste stofLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingPoesKwame NkrumahOrale seksDuitse maselsBloemfonteinKNatuurlike hulpbronBysteekDoopHannes van WykEmfiseemMaagTermietOlimpiese SpeleVoortrekkersMasturbasieYslandIndustriële RevolusieMIV/vigs in Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)MIVMaanSteenkoolDierRivier🡆 More