Kannada: Drawidiese taal

Kannada (ಕನ್ನಡ, kannaḍa, ) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 38 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word.

Kannada is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Kannada
ಕನ್ನಡ kannaḍa 
Uitspraak: [ˈkʌnnəɖɑː]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 38 miljoen (moedertaal)
9 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Drawidies
 Suid-Drawidies
  Tamil–Kannada
   Kannada 
Skrifstelsel: Kannada-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: kn
ISO 639-2: kan
ISO 639-3: kan 
Verspreiding van Kannada
Kannada: Drawidiese taal
Die woord "kannaḍa" in Kannada-skrif

Verwysings

Eksterne skakels

Kannada: Drawidiese taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Kannada

Tags:

Brahmi-skrifDrawidiese taleEngelsFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiese skriffamilieIndiëKarnatakaLys van nasionale tale van Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondMynbouReënMeettegniekBateLionel MessiKuberkrakerDriedimensioneelAardbewingGrondsoorteAluminiumBeurtkragJode in Suid-AfrikaSwartbewussynsbewegingMiddelmisbruikNoord-KaapBysteekErns GrundlingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Griekse mitologiese figureLys van visseVerlede tydHartAnale kankerWikipediaKaapse floraryk22 AprilChris HaniMobutu Sese SekoPoësiePersLabia (geslagsdele)LongontstekingLemoenMisdaadMiteAardedagLimpopo (rivier)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Galileo GalileiXenofobie in Suid-AfrikaGautengLeestekenSwangerskapMenseregtedagOogproblemeGeelsugHorlosieSekondêre sektor van die ekonomieNG gemeente JansenvilleCorioliskragTsoenamiStedelike hitte-eilandMaagsweer2001Russiese inval in Oekraïne sedert 2022KoorsGrondbesoedelingMosesKolonialismeHamburgerMagnetismeKoue OorlogJohannesburgBorskankerSteenkool in Suid-AfrikaMassaBek-en-klouseerSkooluniformJudaïsmeStikstofSokkerJanie du PlessisRassismeNarsismeGeboorteWoordsoortMilt🡆 More