Kanferboom

Die kanferboom (Cinnamomum camphora) is 'n boom wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het.

Kanferboom
Kanferboom
'n Ou kanferboom in Japan (geskatte ouderdom: ouer as 1 000 jaar)
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Cinnamomum
Spesie:
C. camphora
Binomiale naam
Cinnamomum camphora
(L.) J.Presl.

Cinnamomum camphora is afkomstig van China suid van die Yangtzerivier, Taiwan, suidelike Japan, Korea en Viëtnam, maar is ook in baie lande gevestig. In Suid-Afrika word die boom aangetref vanaf Port St. Johns, langs die Wildekus, tot in Mpumalanga.

Status

Hierdie boom is 'n indringerplant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Nasionale Erfenisbome, Nasionale Monumentbome en Kampioenbome, soos dié by Vergelegen-wynlandgoed en by die Cellars-Hohenort Hotel in Constantia, word egter in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999) en die Nasionale Bosbouwet van 1998 van indringerstatus vrygestel.

Identifikasie

Die kanferboom is 'n groot immergroen boom wat 20–30 m hoog kan groei. Die blare het 'n blink, wasagtige voorkoms en ruik na kanfer indien gekneus word. In die lente dra die boom heldergroen blare met massas klein wit blommetjies. Dit produseer swart trosse bessie-agtige vrugte van ongeveer 10 mm in diameter. Die boom het 'n vaal, growwe bas.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Kanferboom StatusKanferboom IdentifikasieKanferboom FotogaleryKanferboom Sien ookKanferboom BronKanferboom VerwysingsKanferboom Eksterne skakelsKanferboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Labia (geslagsdele)VoorsetselNeurenberg-verhoreRooikatNierBywoordAluminiumNag van die lang messeKoerantDiatomiese molekuulEienaamMaroela Media7de LaanWater (molekuul)Landbou in Suid-AfrikaVisOssewaPinksterHindoeïsmeAgtervoegselOorstromingReënGoogleKrugerwildtuinGoudKasteel die Goeie HoopLiewe HeksieAfrikaanse TaalmonumentAngina pectorisMeningsverskil oor aardverwarmingUnited Democratic FrontVleilandPornografieLys van Nederlandse skildersLandbouSpelerposisies in rugbyIslamitiese StaatSlaginstrumentKweekhuisgasDroogteDemografie van Suid-AfrikaKookpuntToutrekMeettegniekPad na jou hartGenitale vratFotosinteseGeweldHarry PotterLieweheersbesieLeesCarles PuigdemontOnderhandelinge om apartheid te beëindigJaco JacobsNazi-DuitslandTuisbladSuid-EuropaOraniaLys van Afrikaanse digtersMiddelmisbruikGordelroosGautengDieremishandelingEufemismeWaarheid-en-versoeningskommissieWekkerKankerLetterkundeViëtnamoorlogMobutu Sese SekoHoofstadRooibokBreinJohannesburgReënvalbepalingLongontstekingIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSitrus🡆 More