Kaneelborssanger

Die Kaneelborssanger (Euryptila subcinnamomea) is 'n endemiese, skaars en gelokaliseerde standvoël wat leef in struik bedekte, klipperige heuwelhange en klowe.

Hulle is sku en kruip tussen groot klippe rond en verdwyn dikwels in skeure. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 – 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinnamon-breasted Warbler.

Kaneelborssanger
Kaneelborssanger
Kaneelborssanger in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Euryptila

Sharpe, 1883
Spesie:
E. subcinnamomea
Binomiale naam
Euryptila subcinnamomea
(A. Smith, 1847)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kappie (skryfteken)AardedagSportAarverkalkingSkarlakenkoorsIndiëSpelerposisies in rugbyHerfsMynbouBurgerregteWitbankLugbesoedelingDigtheidIndustriële RevolusieDikdermTafelbergDolfynLionel MessiBreinvliesontstekingJudaïsmeDokterBeesvleisRooipandaRenosterCradock-4KommaHemelvaartGeldMusiekAluminiumBloutongsiekteKorrupsieSkynprivaatnetwerkHerpes simplexSeksuele opwekkingVars waterStaatstoelaeNederlandErektiele disfunksieVulvaKlimaatKangaroePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBrandbergWapen van Suid-AfrikaTarentaleGeskiedenis van Suid-AfrikaBrongitisWapen van NamibiëWoordNederduitse Gereformeerde KerkLübeckBakterieMenseregteLeenwoordNiersteenSeksHannes van WykNasionalismeCheslin KolbeBoelieryDriedimensioneelSkilpadWet op NaturellengrondMotorvoertuigOmtrek, oppervlakte en volumeDrinkwatervoorsieningWerwelkolomNamibiëBeeldspraakDrakensbergeCalviniaDierMuskietKrimpvarkieLeeu🡆 More