Kanariekurper

Die Kanariekurper (Chetia flaviventris) is 'n varswatervis wat voorkom in sytakke en die boonste gedeelte van die Limpoporivier.

Die vis word tot 20 cm groot en staan in Engels bekend as die Canary kurper.

Chetia flaviventris
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Trewavas, 1961)
Spesie:
C. flaviventris
Binomiale naam
Chetia flaviventris
(Trewavas, 1961)

Voorkoms

Die vis is olyfbruin aan die bokant, silwer tot wit aan die sye en onderkant. Die skubbe het 'n oranje-rooi basis. Volwasse mannetjies het 'n heldergeel bors en 6-7 dowwe vertikale strepe oor die lyf. Die membrane van die dorsale- en stertvinne het rye donker kolle op. Die mannetjie se analevin is geel met oranje kolle op. Die vis word tot 200 mm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 0.815 kg.

Habitat

Die vis leef in die groter sytakke en verkies staande of stadig vloeiende water en floreer in beskermde water. Hulle vreet ongewerweldes en klein vissies. Die vis broei in die somer; die wyfie mondbroei die eiers en larwes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Kanariekurper VoorkomsKanariekurper HabitatKanariekurper Sien ookKanariekurper Eksterne skakelKanariekurper BronKanariekurper VerwysingsKanariekurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeroerteGasNederlandsTemperatuurBloedsomloopstelselPlastiekSlag van BloedrivierSportLien se lankstaanskoeneHoofletterBelastingHeupvervangingDoelwitGriepWêreld- Ekonomiese ForumDroogteKindermishandelingDramaErica BoyerTussenwerpselSteenkoolXhosaLys van Afrika-landeIndiëWapen van NamibiëMeningsverskil oor aardverwarmingNavorsingVaginale kankerLeenwoordBloemfonteinSuid-AfrikaBesoedelingDrinkwatervoorsieningMuskeljaatkatMaatskaplike verantwoordelikheidLys van kinderspeletjiesBrongitisKarooVeelvoudige sinVerkragtingBateMenseregteMaselsMaatskappyNamakwaland20ste eeuSpelerposisies in rugbyWikimedia-stigtingCarike KeuzenkampTamatieSwartrenosterIsraelVoortrekkermonumentAssonansieKoorsGeskiedenis van kindermishandelingGeboorteHolocaustBruin menseKerrieWitbankBreyten BreytenbachKlereAntisemitismeGeweldGlobaliseringSomerMurunwa MakwarelaAfleiding (taalkunde)KinkhoesHidroëlektrisiteitOnderhandelinge om apartheid te beëindigPretoriaSamestellende afleidingArabiesPesachFacebookVerstedeliking🡆 More