Kanada-Frankryk-Hawaii-Teleskoop

Die Kanada-Frankryk-Hawaii-Teleskoop (Engels: Canada-France-Hawaii-Telescope, CFHT) is naby die bergspits van die vulkaan Mauna Kea (Hawaii-eiland, deelstaat Hawaii, Verenigde State) op 'n hoogte van 4 204 meter (13 793 voet) geleë.

Die teleskoop maak deel uit van die Mauna Kea-sterrewag en word gesamentlik deur die Nasionale Navorsingsraad van Kanada (National Research Council of Canada / Conseil national de recherches Canada), die Nasionale Sentrum van Wetenskaplike Navorsing (Centre national de la recherche scientifique, CNRS) in Frankryk en die Universiteit van Hawaii beheer.

Kanada-Frankryk-Hawaii-Teleskoop
Die Kanada-Frankryk-Hawaii-Teleskoop vroeg soggens.
Die Kanada-Frankryk-Hawaii-Teleskoop vroeg soggens.
Ander naam  CFHT, Canada-France-Hawaii-Telescope
Sterrewag  Mauna Kea-sterrewag
Tipe  Optiese teleskoop
Organisasie  Centre national de la recherche scientifique, National Research Council, Universiteit van Hawaii
Eerste lig  1979
Ligging
Plek  Hawaii, Verenigde State
Hoogte  4 204 m (13 793 vt)
Koördinate  19°49′31″N 155°28′12″W / 19.82528°N 155.47000°W / 19.82528; -155.47000
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die teleskoop, wat sedert die jaar 1979 vir wetenskaplike navorsing gebruik word, is soos die Mount-Palomar-teleskoop 'n klassieke primêre-fokus/Cassegrain-teleskoop met 'n parabolies geslypte hoofspieël. Sy deursnee bereik 3,58 meter.

Eksterne skakels

Tags:

Centre national de la recherche scientifiqueEngelsFrankrykHawaiiHawaii (eiland)KanadaMauna KeaMauna Kea-sterrewagUniversiteit van HawaiiVSAVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JansenvilleLiefdeWinnie Madikizela-MandelaSuid-Afrikaanse randDiepaartromboseViëtnamoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PapegaaieMusieksimboleLys van medisinale kruieAssonansieMaagdelikheidSuid-AfrikaSaldanhabaaiFosforPornografiese subgenresApartheidMeningsverskil oor aardverwarmingPikkewynNeerslagBetonNatuurbewaringWikiGevolge van aardverwarming op oseaneKernkragTuisbladWindkragLuislangeJak de PriesterJohannesburgOorstromingRutenium(III)chloriedWerkwoordSkerpioenSelfoonNemunasHerfsJames AlexanderVrouKrugerwildtuinTwaalf Stamme van IsraelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRegardt van den BerghVoorsetselLys van Afrikaanse televisiereekseGeldKolitisNG gemeente JansenvillePornografieHamerkopLabia (geslagsdele)MierleeuWêreld- Ekonomiese ForumOntkiemingVulvaReënvalbepalingByKarooLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandMis (weerkunde)BosvarkKokketielYstertydperkBelastingBTWBlaarMenslike penisgrootteBeeldspraakJaco JacobsTelwoordVraag en aanbodTierByeboerderyRicus NelNasionale Party🡆 More