Kana

Kana is 'n generiese term vir die lettergreep-georiënteerde Japannese skrifte hiragana (ひらがな) en katakana (カタカナ) sowel as die ou stelsel wat as manjogana bekendstaan.

Hierdie skrifte het ontwikkel uit die logografiese karakters van Chinese afkoms wat in Japan bekendstaan as Kanji (漢字) (Chinese uitspraak "hànzì") as 'n alternatief en toevoeging tot laasgenoemde.

Kana
Soort skryfstelsel Lettergreepskrif
Tale Japannees, Okinawa, Ainoe, Palauaans
Tydperk sedert 800
Voorloper Orakelbeenskrif
  • Seëlskrif
    • Klerikale skrif
      • Gereelde skrif (Kanji)
        • Manyogana
Rigting Links-regs
ISO 15924 Hrkt, 412
Unicode alias Katakana of Hiragana
Nota Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat

Verder is kana tydens die Japannese besetting van Taiwan in Taiwannees opgeneem om die uitspraak van Chinese karakters soos furigana aan te dui.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

ChinaChineesChinese karakterHiraganaJapanneesKanjiKatakanaLogogram

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersentasieSamestellingWisselkoersSuid-Afrikaanse ReserwebankDesimale breukeEugenetikaFotoOseaanHerfsVlekvrye staalVarkgriepKoorsPablo PicassoMagneetKlimaatveranderingGeldKwaZulu-NatalWiskundige terminologieDialoog in fiksieEiffeltoringJohan BadenhorstMenseregteRobert SobukweArendJoodse kalenderC.J. LangenhovenSanskritHartaanvalD.J. OppermanMotorvoertuigLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Steve BikoHandré PollardMaselsDeelwoordVars waterMynbouAardverwarmingLys van slangeSkaakTikTokDigvormGroot-VisrivierTsongaNamakwalandWaterkringloopNic de JagerNatuurbewaringAB de VilliersDemokrasieVerlede tydNasionale VrouedagLBosluisbytkoorsOutismeDoopGeweldFabelKorrupsieElandréVulvaKlimaatsverandering in AfrikaBelastingVolstruisMenslike skeletSuid-Afrikaanse WeermagDurbanRoofvoëlCarike KeuzenkampGoogleVoortrekkermonumentSeksuele opwekkingToerismeLatynNoord-Sotho (taal)KaapstadWitrenoster🡆 More