Kampioenetrofee 2002

Die Kampioenetrofee 2002 (Engels: 2002 ICC Champions Trophy) is van 12 tot 30 September 2002 in Sri Lanka beslis.

Dit was die derde Kampioenetrofee in EDI-krieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is en ná die Asiatiese Bekertoernooie in 1986 en 1997 die derde vername kriekettoernooi geheel en al in Sri Lanka. Die land was voorheen een van die medegashere tydens die Krieketwêreldbeker 1996, saam met Indië en Pakistan.

Kampioenetrofee 2002
Datums 12 September – 30 September
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Kampioen Vlag van Indië Indië
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka (1ste titel)
Naaswenner Geen
Deelnemers 12
Wedstryde gespeel 15
Meeste lopies Vlag van Indië Virender Sehwag (271)
Meeste paaltjies Vlag van Sri Lanka Muttiah Muralitharan (10)
2000
2004

Twaalf nasionale krieketspanne het aan die Kampioenetrofee 2002 deelgeneem: Die destydse tien toetskrieketlande (Australië, Bangladesj, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika, Wes-Indië en Zimbabwe) saam met die assosiaatlede Kenia en Nederland. Die spanne is in vier groepe van drie elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het. Die beste span van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners het mekaar in die eindstryd ontmoet.

Australië, Indië, Sri Lanka en Suid-Afrika het vir die halfeindrondte gekwalifiseer. Indië het Suid-Afrika en Sri Lanka het Australië geklop, waardeur die twee Suid-Asiatiese spanne in die eindstryd ontmoet het. Nadat die eindstryd twee keer uitgereën het, het Indië en Sri Lanka die titel gedeel. Die verdedigende kampioen Nieu-Seeland is reeds in die groepfase uitgeskakel.

Toewysing

Die Internasionale Krieketraad het Sri Lanka as gasheer vir die Kampioenetrofee 2002 aangewys. Dit was die eerste keer dat al die destydse volle lede van die IKR Sri Lanka vir ’n toernooi besoek het en ná die Asiatiese Bekertoernooie in 1986 en 1997 die derde vername kriekettoernooi wat geheel en al in Sri Lanka beslis is. Voorheen was Sri Lanka een van die medegashere tydens die Krieketwêreldbeker 1996.

Deelnemers

Die destydse tien toetslande het vir die Kampioenetrofee 2002 gekwalifiseer: Australië, Bangladesj, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika, Wes-Indië en Zimbabwe. Daarbenewens het Kenia en Nederland, wat destyds oor EDI-status beskik het, vir dié toernooi gekwalifiseer.

Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Kampioenetrofee 2002  Australië Volle lede Derde 2000 5de plek (2000)
Kampioenetrofee 2002  Bangladesj Tweede 2000 9de plek (2000)
Kampioenetrofee 2002  Engeland Derde 2000 5de plek (1998)
Kampioenetrofee 2002  Indië Derde 2000 Naaswenner (2000)
Kampioenetrofee 2002  Nieu-Seeland Derde 2000 Kampioen (2000)
Kampioenetrofee 2002  Pakistan Derde 2000 3de plek (2000)
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka Derde 2000 4de plek (1998)
Kampioenetrofee 2002  Suid-Afrika Derde 2000 Kampioen (1998)
Kampioenetrofee 2002  Wes-Indië Derde 2000 Naaswenner (1998)
Kampioenetrofee 2002  Zimbabwe Derde 2000 8ste plek (2000)
Kampioenetrofee 2002  Kenia EDI-status Tweede 2000 10de plek (2000)
Kampioenetrofee 2002  Nederland Eerste Debuut

Stadions

Tydens die toernooi is twee Sri Lankaanse stadions gebruik. Altesaam 15 wedstryde is tydens die Kampioenetrofee 2002 gespeel, waaronder twee halfeindstryde en die eindstryd.

Colombo
R. Premadasa-stadion Singhalese Sportklubkrieketveld
6°56′22.8″N 79°52′19.3″O / 6.939667°N 79.872028°O / 6.939667; 79.872028 (R. Premadasa-stadion) 6°54′21.32″N 79°52′09.85″O / 6.9059222°N 79.8694028°O / 6.9059222; 79.8694028 (Singhalese Sportklubkrieketveld)
Kapasiteit: 35 000 Kapasiteit: 10 000
Kampioenetrofee 2002  Kampioenetrofee 2002 
Kampioenetrofee 2002 
Kampioenetrofee 2002 
R. Premadasa-stadion
Kampioenetrofee 2002 
Singhalese Sportklubkrieketveld
Kampioenetrofee 2002 (Sri Lanka)

Formaat

Die Kampioenetrofee 2002 is oor 19 dae tussen twaalf verskillende spanne oor 15 wedstryde beslis. Dit het op 12 September 2002 op R. Premadasa-stadion in Colombo met die openingswedstryd tussen die gasheer Sri Lanka en Pakistan begin. Die toernooi het geëindig op dieselfde stadion op 30 September met die eindstryd tussen Indië en Sri Lanka wat twee keer uitgereën is, waarna albei spanne die Kampioenetrofee gedeel het.

Kalender

Die volgende tabel dui die Kampioenetrofee 2002 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
September
Do
12
Vr
13
Sa
14
So
15
Mo
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Mo
23
Groep 1 1 1 1
Groep 2 1 1 1
Groep 3 1 1 1
Groep 4 1 1 1
Uitklopfase
September
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Mo
30
Uitklopfase 1 1 1
Verklaring

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Eindstryd

Groepe

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4

Kampioenetrofee 2002  Australië
Kampioenetrofee 2002  Bangladesj
Kampioenetrofee 2002  Nieu-Seeland

Kampioenetrofee 2002  Engeland
Kampioenetrofee 2002  Indië
Kampioenetrofee 2002  Zimbabwe

Kampioenetrofee 2002  Kenia
Kampioenetrofee 2002  Suid-Afrika
Kampioenetrofee 2002  Wes-Indië

Kampioenetrofee 2002  Nederland
Kampioenetrofee 2002  Pakistan
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka

Groepfase

Die Kampioenetrofee 2002 is deur twaalf nasionale krieketspanne beslis. Vir die groepfase is die twaalf deelnemende spanne in vier groepe van drie elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span twee wedstryde in die groepfase gespeel. Vier punte is vir ’n oorwinning toegeken, twee vir ’n gelykop of onbesliste wedstryd en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens lopietempo, dan boultempo en dan die uitslag van die direkte ontmoeting gerangskik. Die beste span van elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit drie wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde en die eindstryd. Die beste span van elke groep het na die uitklopfase deurgedring. Die wenner van die eerste groep het teen die wenner van die vierde groep en die wenner van die tweede groep het teen die wenner van die derde groep in die halfeindstryde gespeel. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná albei kolfbeurte ’n gelykopuitslag was, is die wedstryd deur ’n uitboul beslis.

Wedstryde

Groepfase

Groep 1

Span Wed Wen Ver Onb Pte LT
Kampioenetrofee 2002  Australië 2 2 0 0 8 +3.461
Kampioenetrofee 2002  Nieu-Seeland 2 1 1 0 4 +0.030
Kampioenetrofee 2002  Bangladesj 2 0 2 0 0 −3.275
15 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Australië
296/7 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Nieu-Seeland
132 (26.2 boulbeurte)
Damien Martyn 73 (87)
Jacob Oram 2/60 (10 boulbeurte)
Shane Bond 26 (22)
Glenn McGrath 5/37 (7 boulbeurte)
Australië wen met 164 lopies
Singhalese Sportklubkrieketveld, Colombo
Skeidsregters: David Orchard (RSA) en Russell Tiffin (Zim)
Speler van die wedstryd: Glenn McGrath (Aus)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Glenn McGrath (Aus) neem ’n vyf-paaltjie-oes.
19 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Bangladesj
129 (45.2 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Australië
133/1 (20.4 boulbeurte)
Alok Kapali 45 (75)
Jason Gillespie 3/20 (10 boulbeurte)
Matthew Hayden 67* (70)
Mohammad Rafique 1/32 (5 boulbeurte)
Australië wen met nege paaltjies
Singhalese Sportklubkrieketveld, Colombo
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Russell Tiffin (Zim)
Speler van die wedstryd: Jason Gillespie (Aus)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Mazharul Haque (Ban) het sy EDI-debuut gemaak.
  • Australië vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Bangladesj en Nieu-Seeland is hiermee uit die toernooi geskakel.
23 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Nieu-Seeland
244/9 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Bangladesj
77 (19.3 boulbeurte)
Mathew Sinclair 70 (122)
Mohammad Ashraful 3/26 (5 boulbeurte)
Tushar Imran 20 (16)
Shane Bond 4/21 (5 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 167 lopies
Singhalese Sportklubkrieketveld, Colombo
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Shane Bond (NZ)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Talha Jubair (Ban) het sy EDI-debuut gemaak.

Groep 2

Span Wed Wen Ver Onb Pte LT
Kampioenetrofee 2002  Indië 2 2 0 0 8 +0.816
Kampioenetrofee 2002  Engeland 2 1 1 0 4 +0.401
Kampioenetrofee 2002  Zimbabwe 2 0 2 0 2 −1.125
14 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Indië
288/6 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Zimbabwe
274/8 (50 boulbeurte)
Mohammad Kaif 111 (112)
Douglas Hondo 4/62 (9 boulbeurte)
Andy Flower 145 (164)
Zaheer Khan 4/45 (10 boulbeurte)
Indië wen met 14 lopies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Rudi Koertzen (RSA)
Speler van die wedstryd: Mohammad Kaif (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Ray Price (Zim) het sy EDI-debuut gemaak.
  • Beide Mohammad Kaif (Ind) en Andy Flower (Zim) teken ’n kampioenetrofeehonderdtal aan.
  • Andy Flower teken die gesamentlik beste individuele telling tydens ’n Kampioenetrofeewedstryd aan – gedeel met Nathan Astle (NZ) tydens die 2004-toernooi.
18 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Engeland
298/8 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Zimbabwe
190/9 (48 boulbeurte)
Marcus Trescothick 119 (102)
Douglas Hondo 4/45 (6 boulbeurte)
Heath Streak 50* (58)
Ronnie Irani 4/37 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 108 lopies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Rudi Koertzen (RSA)
Speler van die wedstryd: Marcus Trescothick (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Ian Blackwell (Eng) het sy EDI-debuut gemaak.
  • Marcus Trescothick (Eng) teken ’n kampioenetrofeehonderdtal aan.
  • Zimbabwe is twee kolfbeurte vir ’n stadige boultempo afgetrek.
22 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Engeland
269/7 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Indië
271/2 (39.3 boulbeurte)
Ian Blackwell 82 (68)
Ashish Nehra 2/49 (10 boulbeurte)
Virender Sehwag 126 (104)
Ian Blackwell 1/46 (8 boulbeurte)
Indië wen met agt paaltjies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Russell Tiffin (Zim)
Speler van die wedstryd: Virender Sehwag (Ind)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Virender Sehwag (Ind) teken ’n kampioenetrofeehonderdtal aan.
  • Indië vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Engeland en Zimbabwe is hiermee uit die toernooi geskakel.

Groep 3

Span Wed Wen Ver Onb Pte LT
Kampioenetrofee 2002  Suid-Afrika 2 2 0 0 8 +1.856
Kampioenetrofee 2002  Wes-Indië 2 1 1 0 4 +0.202
Kampioenetrofee 2002  Kenia 2 0 2 0 0 −2.050
13 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Wes-Indië
238/8 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Suid-Afrika
242/8 (49 boulbeurte)
Chris Gayle 49 (55)
Jacques Kallis 2/41 (9 boulbeurte)
Jonty Rhodes 61 (70)
Mervyn Dillon 4/60 (10 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met twee paaltjies
Singhalese Sportklubkrieketveld, Colombo
Skeidsregters: David Shepherd (Eng) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Jonty Rhodes (RSA)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
17 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Wes-Indië
261/6 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Kenia
232 (49.1 boulbeurte)
Brian Lara 111 (120)
Steve Tikolo 2/49 (7 boulbeurte)
Steve Tikolo 93 (91)
Pedro Collins 3/18 (9.1 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 29 lopies
Singhalese Sportklubkrieketveld, Colombo
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Brian Lara (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Brian Lara (WI) teken ’n kampioenetrofeehonderdtal aan.
20 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Suid-Afrika
316/5 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Kenia
140 (46.5 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 116 (126)
Collins Obuya 2/77 (10 boulbeurte)
Steve Tikolo 69 (97)
Dale Benkenstein 3/5 (3.5 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 176 lopies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Herschelle Gibbs (RSA)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Herschelle Gibbs (RSA) teken ’n kampioenetrofeehonderdtal aan.
  • Suid-Afrika vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Wes-Indië en Kenia is hiermee uit die toernooi geskakel.

Groep 4

Span Wed Wen Ver Onb Pte LT
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka 2 2 0 0 8 +2.861
Kampioenetrofee 2002  Pakistan 2 1 1 0 4 +1.245
Kampioenetrofee 2002  Nederland 2 0 2 0 0 −4.323
12 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Pakistan
200 (49.4 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka
201/2 (36.1 boulbeurte)
Saeed Anwar 52 (82)
Muttiah Muralitharan 3/29 (10 boulbeurte)
Sanath Jayasuriya 102* (120)
Wasim Akram 1/42 (8 boulbeurte)
Sri Lanka wen met agt paaltjies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: Sanath Jayasuriya (SL)
  • Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Sanath Jayasuriya (SL) teken ’n kampioenetrofeehonderdtal aan.
  • Hy behaal ook die mylpaal van 8 000 EDI-lopies.
16 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka
292/6 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Nederland
86 (29.3 boulbeurte)
Marvan Atapattu 101 (118)
Adeel Raja 2/50 (10 boulbeurte)
Tim de Leede 31 (43)
Muttiah Muralitharan 4/15 (5.3 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 206 lopies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: David Orchard (RSA) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Marvan Atapattu (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Adeel Raja, Daan van Bunge, Edgar Schiferli, Jacob-Jan Esmeijer, Luuk van Troost, Reinout Scholte en Victor Grandia (almal Ned) het hul EDI-debuut gemaak.
  • Marvan Atapattu (SL) teken ’n kampioenetrofeehonderdtal aan.
  • Sri Lanka vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Nederland en Pakistan is hiermee uit die toernooi geskakel.
21 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Nederland
136 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Pakistan
142/1 (16.2 boulbeurte)
Roland Lefebvre 32* (70)
Shahid Afridi 3/18 (10 boulbeurte)
Imran Nazir 59 (40)
Feiko Kloppenburg 1/23 (2 boulbeurte)
Pakistan wen met nege paaltjies
Singhalese Sportklubkrieketveld, Colombo
Skeidsregters: Rudi Koertzen en David Orchard (RSA)
Speler van die wedstryd: Shahid Afridi (Pak)
  • Nederland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Henk-Jan Mol en Feiko Kloppenburg (albei Ned) het hul EDI-debuut gemaak.

Uitklopfase

  Halfeindrondte Eindrondte
             
25 September – Colombo
 Kampioenetrofee 2002  Indië 261/9  
 Kampioenetrofee 2002  Suid-Afrika 251/6   29 & 30 September – Colombo
     Kampioenetrofee 2002  Indië Medewenner
27 September – Colombo    Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka Medewenner
 Kampioenetrofee 2002  Australië 162
 Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka 163/3  

Halfeindrondte

25 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Indië
261/9 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Suid-Afrika
251/6 (50 boulbeurte)
Yuvraj Singh 62 (72)
Shaun Pollock 3/43 (9 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 116 (119)
Virender Sehwag 3/25 (5 boulbeurte)
Indië wen met tien lopies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: David Shepherd (Eng) en Russell Tiffin (Zim)
Speler van die wedstryd: Virender Sehwag (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Robin Peterson (RSA) het sy EDI-debuut gemaak.
  • Herschelle Gibbs (RSA) teken sy tweede kampioenetrofeehonderdtal aan.
27 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Australië
162 (48.4 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka
163/3 (40 boulbeurte)
Shane Warne 36 (69)
Muttiah Muralitharan 3/26 (9.4 boulbeurte)
Marvan Atapattu 51 (113)
Glenn McGrath 2/41 (10 boulbeurte)
Sri Lanka wen met sewe paaltjies
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Orchard (RSA)
Speler van die wedstryd: Aravinda de Silva (SL)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.

Eindstryd

29 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka
244/5 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Indië
14/0 (2 boulbeurte)
Sanath Jayasuriya 74 (89)
Harbhajan Singh 3/27 (10 boulbeurte)
Virender Sehwag 13 (5)
Chaminda Vaas 0/0 (1 boulbeurt)
Onbeslis
R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Shepherd (Eng)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Wedstryd afgelas weens reën.
30 September 2002

Telkaart
Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka
222/7 (50 boulbeurte)
t
Kampioenetrofee 2002  Indië
38/1 (8.4 boulbeurte)
Mahela Jayawardene 77 (99)
Zaheer Khan 3/44 (9 boulbeurte)
Virender Sehwag 25 (22)
Chaminda Vaas 1/24 (4.4 boulbeurte)
Onbeslis
Indië en Sri Lanka is as medewenners verklaar

R. Premadasa-stadion, Colombo
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Shepherd (Eng)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Wedstryd afgelas weens reën.
Kampioenetrofeewenner 2002
Kampioenetrofee 2002  Indië & Kampioenetrofee 2002  Sri Lanka

Statistiek

Meeste lopies en paaltjies

Meeste lopies:
Naam Lopies
1 Kampioenetrofee 2002  Virender Sehwag 271
2 Kampioenetrofee 2002  Sanath Jayasuriya 254
3 Kampioenetrofee 2002  Herschelle Gibbs 240
4 Kampioenetrofee 2002  Marvan Atapattu 204
5 Kampioenetrofee 2002  Andy Flower 189
Meeste paaltjies:
Naam Paaltjies
1 Kampioenetrofee 2002  Muthiah Muralidaran 10
2 Kampioenetrofee 2002  Glenn McGrath 8
Kampioenetrofee 2002  Douglas Hondo
Kampioenetrofee 2002  Zaheer Khan
5 Kampioenetrofee 2002  Shane Bond 6
Kampioenetrofee 2002  Mervyn Dillon
Kampioenetrofee 2002  Harbhajan Singh

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Kampioenetrofee Kampioenetrofee 2002 

Bangladesj 1998 • Kenia 2000 • Sri Lanka 2002 • Engeland 2004 • Indië 2006 • Suid-Afrika 2009 • Engeland / Wallis 2013 • Engeland / Wallis 2017 • Pakistan 2025Indië 2029

Tags:

Kampioenetrofee 2002 ToewysingKampioenetrofee 2002 DeelnemersKampioenetrofee 2002 StadionsKampioenetrofee 2002 FormaatKampioenetrofee 2002 WedstrydeKampioenetrofee 2002 StatistiekKampioenetrofee 2002 Sien ookKampioenetrofee 2002 VerwysingsKampioenetrofee 2002 Eksterne skakelsKampioenetrofee 2002EngelsIndiëInternasionale KrieketraadInternasionale eendagwedstrydKampioenetrofeeKrieketKrieketwêreldbeker 1996PakistanSri Lanka

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonpaneelFrederik Willem de KlerkSuid-Afrikaanse GrensoorlogFabelBreinvliesontstekingGroepsgebiedewetDemokrasieIndiëJode in Suid-AfrikaDiskriminasiePlastiekCristiano RonaldoShakaAkuutKokaïenWoordeboekPriemgetalOu Apostoliese KerkAngina pectorisAnilingusGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSHomoniemToerismeUnited Democratic FrontGevolge van aardverwarming op oseaneGeskiedenis van AfrikaansKweekhuiseffekNapoleon BonaparteVerenigde State van AmerikaPampoentjiesAfkortingBeeldspraakPieter DuvenageSeksueel oordraagbare infeksieCovid-19-pandemieKoos KombuisMiltDesmond TutuTaalFotosinteseVersamelnaamOutismeGeweldBundesligaMandaryn-ChineesSan FranciscoWeervoorspellingHartaanvalPrimêre sektor van die ekonomieYouTubeAnrich HerbstBorsteRekenaarVrugTrekarbeidFiela se kindArmoedeverligtingWhatsAppKeramiekNetbalSamestellende afleidingSpreeuHempEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVierhoekHulpwerkwoordVersoeningsdagKatBuck AngelSaartjie BaartmanSeksspeeldingNederduitsch Hervormde KerkJeuksiekteMigrasie van voëlsProstaatkankerHart🡆 More