Kampioenetrofee

Die Kampioenetrofee (Engels: ICC Champions Trophy) is ’n internasionale krieketkompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die EDI-krieketkampioen te bepaal.

Dié toernooi is die derde belangrikste en derde bekendste in internasionale krieket net ná die Krieketwêreldbeker in EDIs en die T20I-wêreldbeker in T20Is en word deur die Internasionale Krieketraad georganiseer.

Kampioenetrofee
Kampioenetrofee 2025
Sportsoort EDI-krieket
Gestig 1998
Eienaar Internasionale Krieketraad
Inwydingseisoen Kampioenetrofee 1998
Deelnemende lande wêreldwyd
Aantal spanne 13 (alle toernooie)
8 (vanaf 2024)
Mees onlangse kampioen Vlag van Pakistan Pakistan (2017)
Verwante kompetisies Krieketwêreldbeker, o/19-krieketwêreldbeker, T20I-wêreldbeker, Wêreldtoetskampioenskap

Tot op hede is agt toernooie beslis met Australië en Indië wat dié toernooi twee keer gewen het. Die eerste Kampioenetrofee 1998 in Bangladesj is deur Suid-Afrika gewen, nadat hulle Wes-Indië in die eindstryd op die Bangabandhu Nasionale Stadion in Dhaka verslaan het. Die Kampioenetrofee 2000 in Kenia is deur Nieu-Seeland gewen wat Indië in die eindstryd op die Gymkhana Klubveld in Nairobi geklop het. Tydens die Kampioenetrofee 2002 in Sri Lanka het die gasheer die titel met Indië gedeel, nadat die eindstryd twee keer uitgereën het. Tydens die Kampioenetrofee 2004 in Engeland het Wes-Indië met die trofee weggestap nadat hulle die gasheer in die eindstryd verslaan het.

Die Kampioenetrofee 2006 in Indië is deur Australië gewen, nadat hulle die verdedigende kampioen Wes-Indië verslaan het. Die Kampioenetrofee 2009 in Suid-Afrika is deur die verdedigende kampioen Australië gewen, nadat hulle Nieu-Seeland verslaan en sodoende die eerste span geword het om hul titel suksesvol te verdedig. Die Kampioenetrofee 2013 in Engeland en Wallis is deur Indië gewen, nadat hulle die gasheer verslaan en sodoende die tweede span geword het om dié toernooi twee keer te wen. Pakistan is die huidige kampioen, nadat hulle in die Kampioenetrofee 2017 se eindstryd hul aartsvyand Indië verslaan en hul eerste Kampioenetrofeetitel ingepalm het.

Uitslae

Jaar Gasheerland(e) Eindstrydplek Eindstryd
Wenner Uitslag Naaswenner Deelnemende lande
1998
Oorsig
Kampioenetrofee  Bangladesj Bangabandhu Nasionale Stadion, Dhaka,
Bangladesj
Kampioenetrofee  Suid-Afrika
248/6 (47 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met vier paaltjies
Telkaart
Kampioenetrofee  Wes-Indië
245 almal uit (49.3 boulbeurte)
9
2000
Oorsig
Kampioenetrofee  Kenia Gymkhana Klubveld, Nairobi,
Kenia
Kampioenetrofee  Nieu-Seeland
265/6 (49.4 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met vier paaltjies
Telkaart
Kampioenetrofee  Indië
264/6 (50 boulbeurte)
11
2002
Oorsig
Kampioenetrofee  Sri Lanka R. Premadasa Stadium, Colombo,
Sri Lanka
Kampioenetrofee  Sri Lanka
244/5 (50 boulbeurte) & 222/7 (50 boulbeurte)
Kampioenetrofee  Indië
14/0 (2 boulbeurte) & 38/1 (8.4 boulbeurte)
Indië en Sri Lanka is as medekampioene verklaar
Telkaart & Telkaart
Geen/Medekampioene 12
2004
Oorsig
Kampioenetrofee  Engeland The Oval, Londen,
Verenigde Koninkryk
Kampioenetrofee  Wes-Indië
218/8 (48.5 boulbeurte)
Wes-Indië wen met twee paaltjies
Telkaart
Kampioenetrofee  Engeland
217 almal uit (49.4 boulbeurte)
12
2006
Oorsig
Kampioenetrofee  Indië Brabourne-stadion, Mumbai,
Indië
Kampioenetrofee  Australië
116/2 (28.1 boulbeurte)
Australië wen met agt paaltjies (D/L-metode)
Telkaart
Kampioenetrofee  Wes-Indië
138 almal uit (30.4 boulbeurte)
10
2009
Oorsig
Kampioenetrofee  Suid-Afrika SuperSport-park, Centurion,
Suid-Afrika
Kampioenetrofee  Australië
206/4 (45.2 boulbeurte)
Australië wen met ses paaltjies
Telkaart
Kampioenetrofee  Nieu-Seeland
200/9 (50 boulbeurte)
8
2013
Oorsig
Kampioenetrofee  Engeland
Kampioenetrofee  Wallis
Edgbaston-krieketveld, Birmingham,
Verenigde Koninkryk
Kampioenetrofee  Indië
129/7 (20 boulbeurte)
Indië wen met vyf lopies
Telkaart
Kampioenetrofee  Engeland
124/8 (20 boulbeurte)
8
2017
Oorsig
Kampioenetrofee  Engeland
Kampioenetrofee  Wallis
The Oval, Londen,
Verenigde Koninkryk
Kampioenetrofee  Pakistan
338/4 (50 boulbeurte)
Pakistan wen met 180 lopies
Telkaart
Kampioenetrofee  Indië
158 almal uit (30.3 boulbeurte)
8
2025
Oorsig
Kampioenetrofee  Pakistan 8
2029
Oorsig
Kampioenetrofee  Indië 8

Statistiek

Verklaring
1ste Wenner
2de Naaswenner
3de/4de Semifinaliste
K Kwalifiseer vir volgende toernooi
Span Kampioenetrofee 
1998
Kampioenetrofee 
2000
Kampioenetrofee 
2002
Kampioenetrofee 
2004
Kampioenetrofee 
2006
Kampioenetrofee 
2009
Kampioenetrofee Kampioenetrofee 
2013
Kampioenetrofee Kampioenetrofee 
2017
Kampioenetrofee 
2025
Kampioenetrofee 
2029
Deelnames
Kampioenetrofee  Australië 8ste 5de 4de 3de 1ste 1ste 7de 7de 8
Kampioenetrofee  Bangladesj 9de 11de 11de 9de 4de 5
Kampioenetrofee  Engeland 5de 7de 6de 2de 7de 4de 2de 3de 8
Kampioenetrofee  Indië 3de 2de 1ste* 7de 5de 5de 1ste 2de K 8
Kampioenetrofee  Kenia 10de 10de 10de 3
Kampioenetrofee  Nederland 12de 1
Kampioenetrofee  Nieu-Seeland 7de 1ste 8ste 5de 3de 2de 5de 8ste 8
Kampioenetrofee  Pakistan 6de 3de 5de 4de 8ste 3de 8ste 1ste K 8
Kampioenetrofee  Suid-Afrika 1ste 4de 3de 6de 4de 7de 4de 5de 8
Kampioenetrofee  Sri Lanka 4de 6de 1ste* 8ste 6de 6de 3de 6de 8
Kampioenetrofee  Verenigde State 12de 1
Kampioenetrofee  Wes-Indië 2de 11de 7de 1ste 2de 8ste 6de 7
Kampioenetrofee  Zimbabwe 9de 8ste 9de 9de 10de 5

Eerste deelnames

Jaar Spanne
1998 Kampioenetrofee  Australië, Kampioenetrofee  Engeland, Kampioenetrofee  Indië, Kampioenetrofee  Nieu-Seeland, Kampioenetrofee  Pakistan, Kampioenetrofee  Sri Lanka, Kampioenetrofee  Suid-Afrika, Kampioenetrofee  Wes-Indië en Kampioenetrofee  Zimbabwe
2000 Kampioenetrofee  Bangladesj en Kampioenetrofee  Kenia
2002 Kampioenetrofee  Nederland
2004 Kampioenetrofee  Verenigde State
2006 geen
2009 geen
2013 geen
2017 geen
2025 N.v.t.
2029 N.v.t.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Kampioenetrofee Kampioenetrofee 

Bangladesj 1998 • Kenia 2000 • Sri Lanka 2002 • Engeland 2004 • Indië 2006 • Suid-Afrika 2009 • Engeland / Wallis 2013 • Engeland / Wallis 2017 • Pakistan 2025Indië 2029

Tags:

Kampioenetrofee UitslaeKampioenetrofee StatistiekKampioenetrofee Eerste deelnamesKampioenetrofee Sien ookKampioenetrofee VerwysingsKampioenetrofee Eksterne skakelsKampioenetrofeeEngelsInternasionale KrieketraadInternasionale eendagwedstrydKrieketKrieketwêreldbekerT20I-wêreldbekerTwintig20

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyOogproblemeSuiwelprodukGraatjiemeerkatMagda van BiljonVeeartsSlag van BloedrivierGeslagRooibokDonderstormKaliforniëLeierSwawelTandbederfKlawers (speelkaarte)HoofkarakterNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGroepsgebiedewetWikiquoteNic de JagerRobert SobukweHomoniemAssonansieDikdermPuberteitKoolhidraatLuislangeTweede WêreldoorlogFinansiële staatVerkragtingKunsVermontSelfmoordWaterbesparing in Suid-AfrikaElektriese geleierWoordeboek van die Afrikaanse TaalMasturbasieKlimaatWetenskaplike klassifikasieHamilton WesselsByvoeglike naamwoordNag van die lang messeDeon MeyerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWayde van NiekerkDoelwitPoësieLys van Suid-Afrikaanse musikanteAntjie KrogOvulasieOutismeKlimaatsverandering in AfrikaSelMierleeuWerkersdagKrapKoolstofSuid-Afrikaanse RugbyunieStres in hoërskoolAkwariumFilosofiePornografiese subgenresHannes van WykVoorvoegselOnomatopeeTwaalf Stamme van IsraelWynand StrydomMarkenSamestellingNarsismeDrinkwatervoorsieningAnglo-BoereoorlogKrugerwildtuinGawes van die Heilige GeesMaatskaplike verantwoordelikheid🡆 More