Kampanië: Gewes in Suid-Italië

Kampanië (Italiaans: Campania) is 'n streek in Suid-Italië.

Wapen en vlag
Die Kampaniese wapen Die Kampaniese vlag
Algemene gegewens
Land: Vlag van Italië Italië
Hoofstad: Napels (Napoli)
Administratiewe verdeling: 5 provinsies
Oppervlakte: 13 590,25 vk km
Bevolking: 5 834 056 (31 Desember 2010)
Bevolkingsdigtheid: 429 inwoners per vk km
Webwerf: www.regione.campania.it
ISO 3166-2: IT-72
President: Stefano Caldoro (PdL)
Kaart
Die ligging van Kampanië in Italië

Kampanië grens in die noordweste aan Latium (Lazio), in die noorde aan Molise, in die noordooste aan Apulië, in die ooste aan Basilicata en in die weste aan die Tirreense See. Die streek beslaan 13 595 km² en het ongeveer 6 miljoen inwoners in 2004 gehad. Kampanië se hoofstad en grootste stedelike nedersetting is Napels (Napoli in Italiaans).

Kampanië: Gewes in Suid-Italië
Marina Grande op die eiland Capri

Die naam van die streek is regstreeks van Latyns afgelei, die Romeine het die streek Campania felix genoem, wat gelukkige land(skap) beteken. Die gebied was in die antieke tydperk die gewildste vakansiebestemming vir Romeine wat vanaf 95 n.C. deur die grootpad Via Domitiana met die hoofstad Rome verbind is. Talle villa's het in die gebied ontstaan, veral in die strandoord en warmbad Baiae, 'n stadsbuurt van Cumae, wat vanaf die 1ste eeu v.C. tot die sentrum van antieke Italië se toerismebedryf ontwikkel het (sien die artikel oor toerisme).

Provinsies

Die streek word in vyf provinsies opgedeel:

  • Avellino
  • Benevento
  • Caserta
  • Metropolitane Stad Napels (hoofstad)
  • Salerno

Verwysings


Kampanië: Gewes in Suid-Italië 

Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria)Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto


Tags:

ApuliëItaliëLatiumNapels (stad)Tirreense See

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op BevolkingsregistrasieNelson MandelaPersoonlike voornaamwoordGeelsugBlomSimboolKunsmatige intelligensieRina HugoSkoenlapperFranse RewolusieRookgewoonteArmoedeMigrasie van voëlsGetalDesimale breukeVloeistofGrondMonoloogGeskiedenis van AfrikaansLys van Afrikaanse televisiereekseKrieketBlaarPornografiese subgenresTweede WêreldoorlogEjakulasieSkaapLenteGrondbesoedelingLiewe HeksieMeningsverskil oor aardverwarmingSeevlakstygingHector PietersonBernice WestSikloonRenteDierLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRumatiekTrekarbeidWerkwoordIronieOlimpiese SomerspeleHeupvervangingOnderhandelinge om apartheid te beëindigSpringbokKlereSuid-Afrikaanse GrensoorlogBybelKatoenSamestellende afleidingGroot TrekJacques LootsEmfiseemAfrikaanse woordelys en spelreëlsVolhoubaarheidKatTradisionele literatuurKrygkorGezina, PretoriaWisselkoersVlag van Suid-AfrikaInkomsteDoelwitTerracottaleërVlekvrye staalKoperMiddeloorontstekingPlantluisTaalD.J. OppermanNedersettingKindersiektesBek-en-klouseerSwartkwasmuishondMaroela MediaPlae van Egipte🡆 More