Kama

Kama (Sanskrit, Pali, Devanagari: काम) beteken begeerte, wens, hunkering in die geskrifte van Hindoeïsme, Boeddhisme en Djainisme.

Kama beteken dikwels in Hindoe-, Boeddhistiese en Indiese letterkunde sensuele plesier, seksuele begeerte en ’n hunkering, maar die begrip verwys in ’n breër sin na enige begeerte, wens, passie en verlange daarna om die lewe te geniet, of na liefde of deernis.

Kama

Kama
Liefde, emosies, seksuele begeerte en plesier.
Kama
Die god Kama, wie se pyle begeerte aanwakker.

Liefde kan met of sonder seksuele konnotasies wees.

Purushartha

Kama is volgens Hindoeïsme een van die purusharthas, of doelwitte van ’n mens se lewe, asook een van die primêre behoeftes om te vervul tydens die verskillende fases van die lewe.

Dit word beskou as ’n noodsaaklike en gesonde doel in ’n mens se lewe wanneer dit nagevolg word sonder om die ander drie doelwitte – dharma (etiek/pligte), artha (sukses/werk) en moksha (bevryding/vryheid van die siklus van dood en hergeboorte/verlossing) – in te boet.

Verwysings

Skakels

  • Kama  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BoeddhismeDevanagariDjainismeHindoeïsmeIndiëPaliSanskrit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HandelsmerkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSuid-Afrikaanse randBySinkBelastingVars waterHartaanvalLys van nedersettings in Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelBosbokNoord-KaapMartin Luther King jr.Vergelykings (taalkunde)VerstedelikingErica BoyerPapierJan van TonderMieliestronkTrekarbeidHartseerZoeloeTydSkoenlapperNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVeelvoudige sinHoofkarakterWêreldboekedagHorlosieBeesKoue OorlogWetenskaplike klassifikasieErosietipesVoortrekkersKopieregKommunikasieVleilandBraaiLys van Kaapstad se voorstedeTuisbladElektrolietOm-te-infinitiefkonstruksieProteïenUnited Democratic FrontWêreld- Ekonomiese ForumOnderwysBernice WestSelfmoordTweede WêreldoorlogGrondbesoedelingVolhoubare ontwikkelingNaaldekokerKasteel die Goeie HoopAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVulkaanAnilingusWikiSokkerVaginale kankerTafelbergCarles PuigdemontNarsistiese persoonlikheidsteuringDroogteSikloonWebwerfDurbanBateAngolese BurgeroorlogJan-Willem BreureWerkwoordNamibwoestynEerste WêreldoorlogHoofpynHandré PollardRoesKaroo🡆 More