Kalsiumoksied: Chemiese verbinding

Kalsiumoksied of ongebluste kalk (CaO) is 'n belangrike grondstof wat baie toepassings het.

Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsiumoksied 
Ander name Ongebluste kalk
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Kalsiumoksied: Vorming, Blusreaksie, Eienskappe en gebruik
Chemiese formule CaO
Molêre massa 56.08 [g/mol]
CAS-nommer 1305-78-8
Fasegedrag  
Selkonstantes a=481.1 pm  
Ruimtegroep Fm3m (Haliet-tipe) 
Nommer 225  
Strukturbericht B1
Smeltpunt 2572 °C
Kookpunt 2850 °C
Digtheid 3,33 (rel)
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Kalsiumoksied: Vorming, Blusreaksie, Eienskappe en gebruik Chemie

Vorming

Ongebluste kalk word uit kalksteen (wat uit kalsiumkarbonaat bestaan) deur 'n ontbindingsreaksie by hoë temperature vervaardig.

      Kalsiumoksied: Vorming, Blusreaksie, Eienskappe en gebruik 

Blusreaksie

Ongebluste kalk gee die gebluste vorm in 'n reaksie met water wat baie hitte vrystel.

      Kalsiumoksied: Vorming, Blusreaksie, Eienskappe en gebruik 

Eienskappe en gebruik

Ongebluste kalk is 'n korrosiewe stof wat heftig met water reageer. Dit is 'n sterk Lewis-basis. Die produksie van ongebluste kalk deur kalsinering is een van die oudste chemiese prosesse. Die eienskappe van die produk hang af van die kalsineringstemperatuur. Gewoonlik is dit ongeveer 850 °C, maar die spesifieke oppervlak van 'n produk wat by 1250 °C gekalsineer is, is laer (ong. 4 cm²/g) en by 1750 °C is die produk amper volledig gesinter met 'n relatiewe digtheid van 91-92%. Die sintering verminder die gevoeligheid vir vog.

Glas

Ongebluste kalk word saam met silika (sand) en natriumkarbonaat (soda) gesmelt om glas te vervaardig. Hierdie proses is ook baie oud (ongeveer 12 000 jaar).

Silikate

'n Ander belangrike toepassing is in die ysterproduksie. Ystererts bevat silikate. Kalsiumoksied word toegevoeg (ongeveer 40 kg per 1000 kg yster) om kalsiumsilikate te vorm. Hierdie slak is nie mengbaar met die vloeibare yster nie en kan afgetap word. Dieselfde word ook gedoen tydens aluminiumproduksie.

Karbied

Saam met koolstof (kooks) vorm dit kalsiumkarbied

      Kalsiumoksied: Vorming, Blusreaksie, Eienskappe en gebruik 

Saam met water gee karbied etyn, wat gebruik word as grondstof vir polimere en as brandstof.

Sulfate en fosfate

Uitlaatgasse van elektrisiteitsprodusente bevat dikwels swawel in die vorm van swaeldioksied SO2. Ongebluste kalk word gebruik om die gasse daarvan te suiwer. Dié reaksie produseer kalsiumsulfiet:

      Kalsiumoksied: Vorming, Blusreaksie, Eienskappe en gebruik 

Op dieselfde wyse kan fosfate uit afvalwater verwyder word:

      Kalsiumoksied: Vorming, Blusreaksie, Eienskappe en gebruik 

Verwysings

Tags:

Kalsiumoksied VormingKalsiumoksied BlusreaksieKalsiumoksied Eienskappe en gebruikKalsiumoksied VerwysingsKalsiumoksied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fiela se kindSuurstofNag van die lang messeSeptimius AwardsOnderhoudGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMaanSwart menseKarakteriseringN.P. van Wyk LouwLandbou in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)JagluiperdKlem-in-die-kaakItaliëMetaalNuwe TestamentVerkoueSteve BikoKindermishandelingNamibiëSowjetunieKookpuntLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNederduitsch Hervormde KerkC. Louis LeipoldtAborsie in Suid-Afrika1200AsemhalingTradisionele Afrika-medisyneEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEmfiseemVeeartsKunsmatige intelligensieSkoenlapperGautengLys van Afrikaanse rolprenteManie LibbokEiffeltoringKartografieBateTylaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaNasionalismeMagsverheffingTekstielMadison IvyPropagandaAgtergrond (narratief)Impakte van toerismeLangste woordJansenvilleGeslagSuid-EuropaVratVolhoubare ontwikkelingSlawernyJuan Antonio VillacañasKoperSpinnekopWieg van die MensdomPaasfeesKrokodilXenofobieNoordwesByvoeglike naamwoordLimpopo (rivier)VryheidsmanifesRob HersovNatuurrampMiskruierVerdampingFossielbrandstofPretoriaKolorektale kankerDieregeluide🡆 More