Blattodea

Blattodea is 'n orde van insekte waaraan die kakkerlakke en termiete behoort.

Voorheen is die termiete onder 'n aparte orde, genaamd Isoptera, ingedeel. Genetiese en molekulêre bewyse dui egter dat hulle nou aan die kakkerlakke verwant is.

Blattodea
Tydperk: 228–0 m. jaar gelede
Laat-Trias – Onlangs
Blattodea
Amerikaanse kakkerlak
Blattodea
Termiete
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Pterygota
Infraklas:
Neoptera
Superorde:
Dictyoptera
Orde:
Blattodea
Subordes
Sinonieme
  • Blattaria (slegs kakkerlakke)

Families

  • Kakkerlakke
    • Blaberidae
    • Blattellidae
    • Blattidae
    • Cryptocercidae
    • Polyphagidae
    • Nocticolidae
    • Tryonicidae
    • Lamproblattidae
  • Termiete
    • Cratomastotermitidae
    • Mastotermitidae
    • Termopsidae
    • Archotermopsidae
    • Hodotermitidae
    • Stolotermitidae
    • Kalotermitidae
    • Archeorhinotermitidae
    • Stylotermitidae
    • Rhinotermitidae
    • Serritermitidae
    • Termitidae

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonpaneelEkologieGriekwa-AfrikaansRacheltjie de BeerPaddaOrtopedieAngina pectorisDomkragInkomsteKonjunktivitisBeeldspraakAustraliëBeesInfeksieVerkragtingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogBlourokkeEuropaBreinkaartViëtnamoorlogSteenkoolKasteel die Goeie HoopLeestekenWaatlemoenErektiele disfunksieTierVulvaVoëlSpreeuGalileo GalileiVaginaGeelsugSteenkool in Suid-AfrikaKonsentrasiekampRooikatVrystaatAborsie in Suid-AfrikaTandbederfSelfoonPlastiekWet op BevolkingsregistrasieNarsismeGeboorteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Covid-19-pandemieBoelieryWater (molekuul)BynierHector PietersonKarooKasterolieSuid-Afrika-WetPlae van EgipteOm-te-infinitiefkonstruksieStikstofAardkorsCheslin KolbeSosiale mediaMaatskappyBoomslangMaroela MediaFamilie (verwantskap)Chemiese elementKarakteriseringLeonardo da VinciFrederik Willem de KlerkYstertydperkWiskundeBreinvliesontstekingKongo-krisisFrankrykRugbyLys van politieke partye in Suid-Afrika🡆 More