Kaiingsuikerbos: Plantspesie

Die kaiingsuikerbos (Protea glabra) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea-genus hoort en endemies aan Suid-Afrika is.

Die plant kom voor in die Wes-Kaap, die Bokkeveld-eskarp tot by die Olifantsrivier en Koue Bokkeveld en is deel van die fynbos-bioom. Die plant word tot 5 m hoog en het 'n koniese vorm. Dit blom van Julie tot November met die hoogtepunt in November.

Kaiingsuikerbos
Kaiingsuikerbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. glabra
Binomiale naam
Protea glabra
Thunb., 1781
Sinonieme
  • Leucadendron thunbergii Endl.
  • Scolymocephalus glaber (Thunb.) Kuntze

Die plant spruit weer uit na dit gebrand het maar groei normaalweg in lae brand risiko areas. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls en kewers. Die plant groei in vlak sandsteengrond of krake in rots op hoogtes van 500 - 1 500 m.

Die boom se FSA-nommer is 89.1. In Engels staan dit as die Clanwilliam sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Kaiingsuikerbos GaleryKaiingsuikerbos Sien ookKaiingsuikerbos VerwysingsKaiingsuikerbos BronneKaiingsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinSeksuele opwekkingKangaroeVulvaWiskundeArmand AucampVlag van BangladesjSigaretKomeetWhitey BassonVolksrepubliek ChinaLys van Suid-Afrikaanse skrywersEikelDuitslandCobus RossouwNazi-saluutKankerKappie (skryfteken)Tongaanse nasionale rugbyspanMaanSonsverduisteringAfrikaanse naguilProvinsies van Suid-AfrikaSwitserlandHottentot (vis)DiplopodaMenstruasieNelson MandelaSeekoeiWikisourcePeach van PletzenKoos du PlessisCSSSally EsterhuizenDrie SusterskerkeAppel (sanger)Heilige SaterdagJannie du ToitSowjetunie2023JapanKunsSkilpadHondsdolheidOutismeBeesEucalyptusSeksualiteitOrganometaalchemieOos-KaapInternetMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaGeboorteWynand du ToitSkarlakenkoorsIndiëDie BylDerrickBernice WestSkaakBywoordMangelontstekingMasturbasieKinkhoesEpilepsieMadison IvyKoorsblaarBloedvergiftigingSmall HandsAkira ToriyamaNamibiëAarde se atmosfeerPeniskanker🡆 More