Kafue-Kuilvissie

Die Kafue-kuilvissie (Nothobranchius kafuensis) is 'n varswatervis wat voorkom in panne in die Kafuerivier-vallei in Zambië.

In Engels staan die vis bekend as die Kafue killifish.

Kafue-kuilvissie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. kafuensis
Binomiale naam
Nothobranchius kafuensis
Wildekamp & Rosenstock, 1989

Voorkoms

Die vis het 'n stewige lyf met die dorsale vin agter op die lyf, teenoor die anale vin. Beide vinne is omtrent ewe groot. Die stertvin is groot en bolrond. Die mannetjies se skubbe is bleek blou met breë donker rante; die hele vis lyk meer blou as rooi. Die stertvin se kleur wissel; dit is of rooi met ligblou en swart uitwaartse konsentriese bande of die blou bande kom nie voor nie. Die dorsale vin is lig blou met rooi strepe en patrone op. Die wyfie is eenvoudig bruin van kleur met die skubbe en wange wat 'n ligte silweragtige of blou skynsel het. Die vis word tot 60 mm lank.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Kafue-Kuilvissie VoorkomsKafue-Kuilvissie Sien ookKafue-Kuilvissie Eksterne skakelKafue-Kuilvissie BronKafue-Kuilvissie VerwysingsKafue-Kuilvissie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieJaco JacobsBetonAnale seksKaapstadCounter-Strike (videospeletjie)XenofobieKhoikhoiHamburgerOntkiemingChemiese elementWieg van die MensdomStresGetalLuislangePlae van EgipteSkaapMaatskaplike verantwoordelikheidHulpwerkwoordSpinnekopHomofoonLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesBelvidere Holy Trinity-kerkBestuiwingWalt DisneyJagluiperdBlaarProsaMolekuulTweede VryheidsoorlogBuffelNasionale VrouemonumentSteenkoolInsekKultuurLys van Griekse mitologiese figureLys van medisinale kruieMiskruierAt BothaKlimaatveranderingVerstedelikingDepressie (gemoedstoestand)Winnie Madikizela-MandelaErosietipesMetaalJeugdagSkerpioenSonsteekErektiele disfunksieKarakteriseringKrimpvarkieJan van TonderHenry MurrayErfenisSeksuele stimulasieJazzNamibiëOnderwysMaroela MediaRudi ClaasePornografieSwawelEnkelvoudige sinAbstraksie (rekenaarwetenskap)SamestellingJakobKorrupsieAlice MunroBreinPenisBorskankerAndré JacobsRenosterAppendiksGeslagsgelykheidKlimaatsverandering in Afrika🡆 More