Kaapse Wewer

Die Kaapse wewer (Ploceus capensis) is 'n endemiese, algemene standvoël in grasveld en bossieveld en is poliginies.

Hulle broei gewoonlik koloniaal in riete of hoë bome en maak 'n groot nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 28 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Weaver.

Kaapse wewer
Kaapse Wewer
Mannetjie in Johannesburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus
Spesie:
P. capensis
Binomiale naam
Ploceus capensis
(Linnaeus, 1766)
Kaapse Wewer
Wyfie in die Addo-Olifant Nasionale Park.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeHibernasieKartografieBorskankerVoedingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAnale seksStaalBoomKwaZulu-NatalSpreeuKostuumsWetenskaplike klassifikasieOutismeAntisemitismeHolocaustSoogdierTropiese sikloonRymArmoedeverligtingJo BlackBrendan PeyperAfkortingVarkWet op NaturellengrondVerkragtingSinoniem3D-rolprentMandalaWater (molekuul)Vergelykings (taalkunde)OogproblemeSlawernyKimberleyVisConsolidated B-24 LiberatorGrondsoorteKangogrotteUnited Democratic FrontSkoenlapperByChemiese elementWebjoernaalAardbewingProstaatkankerToutrekApartheidMeervoudKriekWinnie Madikizela-MandelaBesoedelingWatersuiweringVerdampingOorkruipersLeeuOranje-VrystaatVerkoueMahatma GandhiPaarl GimnasiumInentingThys die BosveldklongJakkalsHoenderStam (taalkunde)Tweede Nuwe JaarSpinnekopCalviniaSharpeville-slagtingWolkMateriaalTradisionele Afrika-medisyneKolitisTweede WêreldoorlogDroogteGalblaasAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEerste Wêreldoorlog🡆 More