Kaapse Tongvis

Die Kaapse tongvis (Heteromycteris capensis) is endemies aan Suid-Afrika en kom voor aan die wes- en suidkus tot by die Transkei.

In Engels staan die vis bekend as Cape Sole.

Kaapse tongvis
Kaapse Tongvis
Kaapse tongvis by Windmill Beach.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Pleuronectoidei
Familie:
Genus:
Heteromycteris
Spesie:
H. capensis
Binomiale naam
Heteromycteris capensis
Kaup 1858

Voorkoms

Die vis is klein en bruin met donker kolle op. Die vis het geen borsvinne nie terwyl die rug- en anale vinne nie deel van die stertvin is nie. Dit is 'n bodembewoner wat in vlak sanderige water voorkom. Daar is drie dowwe kolle op die sylyn. Die vis word 15 cm groot.

Habitat

Die vis leef in vlak water en die onvolwasse vissies kom voor in strandmere.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Kaapse Tongvis VoorkomsKaapse Tongvis HabitatKaapse Tongvis Sien ookKaapse Tongvis BronneKaapse Tongvis Eksterne skakelKaapse Tongvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenFranse RewolusieKinderregteSkilpadSpoorvervoer in Suid-AfrikaTuberkuloseGrondbesoedelingAnilingusDierVerenigde State van AmerikaInentingKoolstofdioksiedPankreasBreinkaartVarkgriepPubiese harePussy RiotReg tot ‘n gesonde omgewingJakkalsLetterkundeAkroniemLys van elemente volgens simboolAardbewingLettergreepPrivaat maatskappyKalenderHibernasieGrondwetKlimaatsverandering in AfrikaPizzaEuropaDiamantReënSuid-Afrikaanse randTegnologieRassismeGeldWorcesterDistrik SesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsMangelSonpaneelLongCleopatra VIIWapen van Suid-AfrikaKrygkorEkonomieFabelIngrid JonkerKoppeltekenKatWet op Bantoe-onderwysVakbondRuslandCounter-Strike 2United Democratic FrontLys van myne in Suid-AfrikaInflasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykOlimpiese SomerspeleGrondwet van Suid-AfrikaVroueregtePad na jou hartEkonomiese sektorDemokratiese Republiek die KongoLetterlike en figuurlike taalgebruikLeierDuitse maselsOopbroninhoudLys van Suid-Afrikaanse musikanteGestremdheid🡆 More