Kaapse Slopeend: Voëlspesie

Die Kaapse slopeend (Anas smithii) kom net in Suid-Afrika, Namibië, Botswana en dele van Mosambiek en Angola voor.

Kaapse slopeend
Kaapse Slopeend: Identifikasie, Habitat en dieet, Broeigewoontes
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. smithii
Binomiale naam
Anas smithii
(Hartert, 1891)

Identifikasie

Die eend het 'n breë, graafvormige snawel. Die wyfie en die mannetjie verskil van kleur.

Habitat en dieet

Die Kaapse slopeend hou van vlak water wat ryk is aan insekte- en plantelewe. Die breë, plat bek word as 'n graaf en sif gebruik wanneer die voël in die modder vroetel op soek na kos.

Broeigewoontes

Die nes is altyd naby die water en op die grond. Dit is uitgevoer met die dons van die wyfie, wat die 6-11 eiers bedek wanneer sy die nes verlaat.

Ander name

  • Engelse naam: Cape Shoveler
  • Wetenskaplike naam: Anas smithii

Galery

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Tags:

Kaapse Slopeend IdentifikasieKaapse Slopeend Habitat en dieetKaapse Slopeend BroeigewoontesKaapse Slopeend Ander nameKaapse Slopeend GaleryKaapse Slopeend Sien ookKaapse Slopeend BronnelysKaapse Slopeend VerwysingsKaapse Slopeend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GenesisTongKewerEpilepsieSuurstofWit-DonderdagKrieketAngssteuringSesnasies-toernooiVrymesselaryHomofoonLandbouMaagBaarmoederSonAgter Elke ManHoofstadBloutongsiekteGuillain-Barré-sindroomProvinsies van Suid-AfrikaWikiquoteVaginale kankerKoue OorlogSiembambaLys van ingelyfde NG gemeentesLys van woestyneHernubare energieMenslike skeletKommunikasieTydBernice WestSonnestelselNic de JagerBoomIranDuitse maselsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Waarheid-en-versoeningskommissieSkarlakenkoorsGewone tarentaalSteve BikoBybelvertalingGrysstofWynand du ToitAuschwitz-konsentrasiekampAndré SchwartzKankerBorskankerNiersteenKameelperdAardbewingKopieregSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHondsdolheidPoesAleksei NawalniDaggaMenslike penisgrootteRooiwaterLily CarterWashington, D.C.MuishondPuberteitAkkedisFiksieOnderwysLetterlike en figuurlike taalgebruikRina Hugo2024 Japannese Grand PrixGetalNazi-DuitslandParysOrgaanKoos Bekker🡆 More