Kaapse Vuurvinkie

Die Kaapse vuurvinkie (Lagonosticta rubricata) is 'n algemene standvoël van ruigtes in boomveld, savanne en rivierstruikgewas.

Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Gewone blouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die African Firefinch.

Kaapse vuurvinkie
Kaapse Vuurvinkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Lagonosticta
Spesie:
L. rubricata
Binomiale naam
Lagonosticta rubricata
(Lichtenstein, 1823)
Kaapse Vuurvinkie
Verspreiding van die Kaapse vuurvinkie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Robbie WesselsHemelvaartsdagHartaanvalChloorLys van lande volgens bevolkingIngenieursweseLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeekoeiJansenvilleLuislangeLandbouTennisEnsiklopedieRooilipslangSendelingposisieSinoniemKunsmatige intelligensieInligtingstegnologieLys van politieke partye in Suid-AfrikaKonjunktivitisOrgasmeProteïenVoorsetselMangelontstekingKrugerwildtuinMolekuulAlkoholismeApostoliese GeloofsbelydenisErns GrundlingHondVoegwoordRookgewoonteGianna MichaelsGeskiedenis van die BoererepubliekeAgtervoegselBetonOnderwys in Suid-AfrikaBiodiversiteitSkoenlapperKnieRob HersovBynierAppendiksKameelAppelProsaLandbou in Suid-AfrikaVerantwoordelikheidJo BlackKorrupsieVeeartsElzette MaarschalkMielieKaliforniëInsekSokkerWaterbesoedelingMieliestronkDepressie (gemoedstoestand)LongKunsmatige algemene intelligensieEkonomieDonderstormIsraelMunhwa Broadcasting CorporationTegnologieDokterIronieKuberkrakerSelfmoordTropiese sikloonPaasfeesJeugdag🡆 More