Psydrax Capensis: Plantspesie

Die Kaapse kwar (Psydrax capensis) is meerjarige, struik of 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Grootvadersbos in die Langeberg tot by Knysna voor.

Kaapse kwar
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Psydrax
Spesie:
P. capensis
Binomiale naam
Psydrax capensis
J.C.Manning & Goldblatt, (2012)

Die spesie het 'n voorkomsgebied van 2454 km² en daar word geskat dat daar vyf tot tien subpopulasies is. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling aan die kus, bosbou aktiwiteite en gewasverbouing maar die grootste bedreiging is indringerplante.

Die plant se FSA-nommer is 747.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marga van RooyEthiopiëDroomHartaanvalTierboskatPofadder (slang)Georgiese nasionale rugbyspanW3CDesiré GardnerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KankerGawes van die Heilige GeesSonHerpes simplexVlag van BangladesjRugbywêreldbeker 2023Fritz HaberWerwelkolomGeboortePlae van EgipteNarsismeRuslandDeon MeyerGeslag21 v.C.PerdInligtingPornografiese subgenresMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaWayde van NiekerkKoekie (rekenaarwetenskap)Gemengde ekonomieSkarlakenkoorsPeniskankerAfrikaanse WikipediaGuillain-Barré-sindroomKleinkolmuskeljaatkatMeksikoRenier van RooyenRacheltjie de BeerAardbewingKoningDonderstormRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Gewone drolpeerBorsbeenMondGoogle MapsWoordKrampDuitsPubiese hareSwangerskapAtriale fibrillasieBeesOntbinding van die SowjetunieKarakteriseringHeliosfeerJudaïsmeLys van bekende Suid-AfrikanersWashington, D.C.Nazi-saluutDonker materieDulcie van den BerghNarkoseSkoonma-se-tongSterOnderwys in Suid-AfrikaOssewaBakterie🡆 More