Kaapse Klipling

Die Kaapse klipling (Gaidropsarus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf die rif by Walvisbaai tot by Oos-Londen.

In Engels staan die vis bekend as die Cape rockling.

Kaapse klipling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Paracanthopterygii
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Phycinae
Genus:
Gaidropsarus
Spesie:
G. capensis
Binomiale naam
Gaidropsarus capensis
(Kaup, 1858)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is goudbruin en die pens en bekkenvinne is bleekwit. Die dorsale en anale vinne is gelerig en lank. Daar is twee baarde weerskante van die neus en een op die ken. Die vis word tot 18 cm groot.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige areas in water wat tot 50 m diep is; hulle kruip altyd onder die rotse weg. Die wyfies skiet kuit regdeur die jaar. Die vis het geen kommersiële waarde nie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kaapse Klipling VoorkomsKaapse Klipling HabitatKaapse Klipling Sien ookKaapse Klipling BronKaapse Klipling Eksterne skakelKaapse Klipling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeCutt GlasGrondbesoedelingRivierDuitslandYstervarkHeidelberg, GautengPaddaSeksuele penetrasieLys van Afrikaanse televisiereekseAkademiaLys van elemente volgens simboolVersamelnaamDonderstormNeurenberg-verhoreWoordeboek van die Afrikaanse TaalMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaRenaissanceBeeldspraakLabia (geslagsdele)Lys van Afrikaanse rolprenteTrekarbeidKondensasieAnton GoosenDawidMeervoudLys van politieke partye in Suid-AfrikaAfrikanersKatoenWes-KaapVerstedelikingJan van HunksDroomJohannesburgSebraGqeberhaBesoedelingEkonomieSonja HerholdtSeksuele opwekkingApostoliese GeloofsbelydenisIdioomBlaarKunsmisOnse VaderKonsentrasiekampAnale kankerPersoonlikheidEwenaarTaylor SwiftRuslandBiodiversiteitSirkusRobbie WesselsNicola HanekomDikdermHoofstadAardbewingKrugerwildtuinBywoordAnale seksMiltGautengOrkney Snork NieGoudKolonialismeGraatjiemeerkatMiddeloorontstekingArgitektuurKarakteriseringVoëlEekhoringJan CombrinkTegnologieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name🡆 More