Kaapse Kiaat

Die Kaapse kiaat (Strychnos decussata) is 'n boom wat in Suid-Afrika groei in laagliggende streke in verskeie habitats vanaf die Wes-Kaap tot by Limpopo.

Die boom is ook inheems in Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Kaapse kiaat
Kaapse Kiaat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. decussata
Binomiale naam
Strychnos decussata
(Pappe) Gilg, (1899)

In Engels staan die boom bekend as die Cape-Teak. Die boom se FSA-nommer is 624.

Blomme en vrugte

Die blomme is effens assimmetries, vlesig en 1.5 cm in deursnee. Die skil is korserig en oranje tot rooi wanneer dit ryp is. Die bas en vrugte is blykbaar giftig as dit groen is.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Kaapse Kiaat Blomme en vrugteKaapse Kiaat Sien ookKaapse Kiaat VerwysingsKaapse Kiaat BronneKaapse Kiaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepWhitey BassonErfenisSteve HofmeyrBybelVratJan BloukaasLys van Afrikaanse skrywersInternetSlukdermVlag van BangladesjNoord-AmerikaGeelsugOrale seksApostoliese GeloofsendingEjakulasie1991MaanSamestellingHelm (geboorte)Erektiele disfunksieApostoliese GeloofsbelydenisSally EsterhuizenMenseregteSusan CoetzerMaagsweerKoedoeVier temperamentePerdSonPornografiese akteurJerusalemBasisinkomstePornografieKleinkolmuskeljaatkatAkuutVerkoueLettergreepSlag van BloedrivierEkonomieHoofpynGhanaHeliosfeerHoërskool NoordheuwelOnderwysMolotofbomAnilingusKwaZulu-NatalDulcie van den Bergh2024 Japannese Grand PrixGodsdiensAfrikaanse taalleerBipolêre gemoedsteuringKriekHomofoonHartversakingMoslemNatuurbewaringRugbywêreldbeker 1991Angina pectorisJaco du PlessisWet op NaturellengrondKommunikasieGodZuid-Afrikaansche RepubliekLys van slangeSmaakKinkhoesGeorgiëAfkorting🡆 More