Kangwane

KaNgwane was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die ooste van Suid-Afrika.

Die hoofstad in 1981 was KaNyamasane. Die tuisland was geskep om Swazisprekende mense te huisves. Met net 597 783 inwoners, was dit die mins bevolkte Bantoestan in Suid-Afrika.

KaNgwane
Kangwane
1981 – 1994 Kangwane
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of KaNgwane
Ligging of KaNgwane
Ligging van KaNgwane in Suid-Afrika
Hoofstad KaNyamasane
Taal/Tale Siswati
Regering Republiek
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting 1981
 - Weer ingelyf in Suid-Afrika 27 April 1994
Oppervlakte
 - 1994 3 917 km2
1 512 sq mi
Bevolking
 - 1994 skatting 597 783 
     Digtheid 152,6 /km² 
395,3 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994, is die tuisland heringelyf by die Republiek van Suid-Afrika, en wel onder die Mpumalanga-provinsie.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansKangwane  Wiki Commons het meer media in die kategorie KaNgwane.
  • (en) "KaNgwane". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.

Tags:

BantoestanSuid-AfrikaSwazi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InflasieAardedagLugbesoedelingMenslike penisgrootteSlag van Cuito CuanavaleGrondwet van Suid-AfrikaAce MagashuleHerfsAnglo-BoereoorlogVingerseksNylrivier (Suid-Afrika)SkoenlapperMasturbasieBelvidere Holy Trinity-kerkPesachReënVars waterRivierBloedingKernkragBelastingWetenskaplike klassifikasieCorioliskragDikdermRobbeneilandAtlantiese OseaanVermontHoërskool OuteniquaVoornaamwoordPapegaaiePoesAppelVerkleurmannetjieOntkiemingNasionale VrouedagSomerOnderwysSophie SchollHeelgetalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994StaalJagluiperdBetonBloemfonteinSatellietLys van elemente volgens simboolMusieksimboleKoolstofdioksiedProstaatkankerVerkleinwoordBaarmoederPeach van PletzenOrthopteraSkilpadAfrikaanse taalleerAborsie in Suid-AfrikaAkroniemSuid-Afrikaanse RugbyunieGeweldPretoriaSiya KolisiNazi-DuitslandKlimaatveranderingKolorektale kankerPampoentjiesAt BothaRenaissanceTydDigvormAfrikaanse Taalmonument2024 Chinese Grand PrixTekstielBosvark🡆 More