Jy Is My Liefling

Jy Is My Liefling is 'n Afrikaanse musiekblyspel wat romanse, komedie en aksie saamgooi.

Dit is in 1968 deur Kavalier Films verfilm en uitgereik. Dirk de Villiers was die regisseur.

Jy Is My Liefling
Regisseur Dirk de Villiers
Produksieleier Ben Vlok, Willem van der Merwe
Met Franz Marx, Siegfried Mynhardt, Min Shaw e.a.
Verspreider Kavalier Films
Uitgereik 1968
Speeltyd 103 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n musiekblyspel.

Akteurs

Die hoofspelers is Franz Marx, Siegfried Mynhardt en Min Shaw.

Storielyn

Willie Willeboer is ’n jong joernalis wat sy werk verloor en op ’n wildsplaas gaan bly om ’n boek te skryf. Hy raak verlief op die eienaar se dogter, Ans, maar sy beskou hom as ’n broer. Dan tel hy ’n diamant in die veld op en die aksie begin.

Sien ook

Tags:

Jy Is My Liefling GenreJy Is My Liefling AkteursJy Is My Liefling StorielynJy Is My Liefling Sien ookJy Is My Liefling1968AfrikaansDirk de Villiers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakkalsPastoorVingerseksBeesvleisRudi ClaaseSeksposisieVratVermontGroot TrekGeskiedenis van die BoererepubliekeFopnuusWet op Bantoe-onderwysOlifantAdolf HitlerWaterstofRob HersovLabia (geslagsdele)Nylrivier (Suid-Afrika)Belvidere Holy Trinity-kerkTrekarbeidRassisme in AfrikaBelastingLys van Suid-Afrikaanse skrywersHoërskool OuteniquaArgitektuurMaagsweerBlaaskankerAluminiumBynierLys van slangeMonopolieNasionale VrouemonumentSelfmoordBeroerteMagda van BiljonPseudowetenskapTelwoordKoggelmanderISO 3166-2ShakaSkaakSelfoonHenry MurrayNG gemeente JansenvilleDesmond TutuPomeloDieretuinGrondwet van Suid-AfrikaKakiebosLys van Afrikaanse rolprenteKoos KombuisWerkloosheidNoordwesIngrid JonkerKunsmatige intelligensieKletsrymTafeltennisPeach van PletzenWaterPampoentjiesOu Apostoliese KerkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRugby, WarwickshireSosiale mediaNamakwalandLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBlaarNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGNU-lisensie vir vrye dokumentasieKasteel die Goeie HoopGreen PornoWaterbesoedelingHemelvaartCleopatra VIINarsistiese persoonlikheidsteuringAardeElektrisiteitsvoorsiening🡆 More