Juweel-Nooientjie

Die Juweel-nooientjie (Plectroglyphidodon lacrymatus) is 'n vis wat wydverspreid in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan voorkom; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot sentraal KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Jewel damsel.

Juweel-nooientjie
Juweel-Nooientjie
Volwasse vis.
Juweel-Nooientjie
Onvolwasse vis.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Plectroglyphidodon
Spesie:
P. lacrymatus
Binomiale naam
Plectroglyphidodon lacrymatus
(Quoy & Gaimard, 1825)

Identifikasie

Die vis word tot 10cm lank en die vis lyf is meer slank as rond. Dit is bruinkleurig wat verander na taan of wit aan die agterkant. Daar klein, blou kolletjies op die boonste gedeelte van die lyf wat neig om te verdwyn soos die vis verouder.

Hulle leef in vlak, tropiese strandmere en aflandige koraalriwwe in water wat 5 tot 20m diep is. Hulle word gevind waar daar 'n mengsel is van alg- en koraal bedekte rommel is. Die visse is alleenlopers maar kan ook in pare voorkom. Hulle vreet alge en klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Juweel-Nooientjie IdentifikasieJuweel-Nooientjie Sien ookJuweel-Nooientjie BronJuweel-Nooientjie Eksterne skakelJuweel-Nooientjie VerwysingsJuweel-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopedieVrystaatKatoenSeksismeGeprosesseerde kosHartLionel MessiLys van myne in Suid-AfrikaAsemhalingAntoniemSowjetunieLys van Kaapstad se voorstedeYouTubeFaf de KlerkSwangerskapSportVerenigde State van AmerikaBokmakierieVakbondTrekarbeid3D-rolprentKeramiekRumatiekNierversakingSimboolDansOrale seksSoweto-opstandStedelike hitte-eilandAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAfvalbestuurStaatstoelaeKaartChristendomEmo AdamsDramaTropiese sikloonKartografieAsiëSuid-EuropaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAardverwarmingVulvaLeesSkoolTekstielBeeldspraakJeuksiekteDieremishandelingVlag van Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-Afrika1200Septimius AwardsPlaattektoniekSamestellingMagsverheffingBosluisbytkoorsSpierSaartjie BaartmanHomofoonMensKonflik (proses)Afrikaanse WikipediaMaagsweerEreksieVlinderNetbalSekondêre sektor van die ekonomieWeervoorspellingErfenisdag (Suid-Afrika)Waterbesparing in Suid-AfrikaAtlantis, Wes-KaapMenslike seksuele gedragPubliek🡆 More