Jurie Ferreira

Jurie Ferreira (1921 - 2002) was ’n Afrikaanse sanger.

Van sy bekendste treffers is: Die swaeltjie, Die blonde matroos, Tahiti, Boereseun en Erika. Hy het ook sy verskyning in rolprente soos Kom saam, vanaand, Hier’s ons weer, Alles sal regkom en Altyd in my drome gemaak.

Jurie Ferreira
GeboortenaamJohannes Jurgens Ferreira
Gebore3 Maart 1921
Ventersdorp, Suid-Afrika
Sterf24 Junie 2002
Pretoria
Beroep(e)Sanger

Ferreira is 1921 in Ventersdorp in die Noordwes gebore. In 1936 bring sy pa hom as 15-jarige na Johannesburg vir ’n sangopname. Sy eerste kommersiële plaat, Tier, word 1939 opgeneem. In 1941 sluit hy by die orkes van Arnout Malherbe aan. Hendrik Susan bied hom in 1945 ’n kontrak aan en hulle toer vir sewe jaar saam deur die land. In 1954 begin hy sy eie orkes en in 1965 sluit hy by die leër aan.

Hy is op die ouderdom van 82 in 1 Militêre Hospitaal in Thaba Tshwane na ’n lang siekbed oorlede. Hy laat sy vrou, Sue, twee seuns en drie stiefseuns agter.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansAlles sal regkomAltyd in my dromeHier’s ons weerKom saam, vanaand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DawidLys van politieke partye in Suid-AfrikaAngssteuringLys van Afrikaanse rolprenteJohannesburgRenteDrinkwatervoorsieningGewasboerdery in Suid-AfrikaAfrican Movement CongressPenisLiefde20ste eeuHartseerLandbouSkemerPresident van Suid-AfrikaInternetSkildklierEierleierGautengDikdermGrondwet van Suid-AfrikaAkker van der MerweLionel MessiBloeddrukBergen-Belsen-konsentrasiekampBeer AdriaanseVaginale kankerSkoenlapperAfrikaansEkostelselPadtekens in Suid-AfrikaLieweheersbesieGriepGroot DepressieInvloed van vigs op die ekonomieKanadaErfenisRivierMisdaadromanNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAbrahamPornhubLResensieSuurstofDigvormToringBelastingEkonomieBaardskeerder-spinnekopSteenkoolMadison IvyPaarl GimnasiumOutismeBosluisbytkoorsStikstofLenteIntensiewe vormKarwatsMusieksimboleDulcie van den BerghPoesGrieksVoegwoordSarah Rose KarrApostelGedigSendelingposisieHondsdolheidDermpoliepMetaalByTsonga🡆 More