Julius Streicher: Duitse politikus

Julius Streicher (12 Februarie 1885 - 16 Oktober 1946) was 'n lid van die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty (Nazi's).

Hy was die stigter en uitgewer van die antisemitiese koerant Der Stürmer, wat 'n sentrale element van die Nazi-propagandamasjien geword het.

Julius Streicher: Duitse politikus
Julius Streicher

Sy uitgewersfirma het ook drie antisemitiese boeke vir kinders uitgereik, waaronder die Derpilpilz uit 1938 (in Engels vertaal as The Toadstool of The Poisonous Mushroom), een van die mees verspreide stukke propaganda, wat gewaarsku het oor die veronderstelde gevare wat Jode inhou met die metafoor van 'n aantreklike dog dodelike sampioen.

Die uitgewersfirma was finansieel baie suksesvol en het Streicher tot 'n multimiljoenêr gemaak. Aan die einde van die oorlog is Streicher in die Neurenberg-verhore skuldig bevind aan misdade teen die mensdom en tereggestel.

Eksterne skakels

Tags:

12 Februarie16 Oktober18851946Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PankreasOnderhandelinge om apartheid te beëindigInternetFilistyneWerkwoordLys van politieke partye in Suid-AfrikaSamestellende afleidingBeurtkragVerstedelikingYstertydperkToestand van materieLabia (geslagsdele)Eerste WêreldoorlogWithaaiEreksieVerantwoordelikheidWet op BevolkingsregistrasieLenteKoorsblaarCovid-19-pandemieSokkerPseudowetenskapOnse VaderWikipediaMigrasie van voëlsNetbalProvinsies van Suid-AfrikaSeekatEkonomie van Suid-AfrikaJohannesburgFisiese oefeningInflasieTamatieLangste woordSlawernyMondZack du PlessisIronieStadMusieksimboleVarkgriepSeksposisieProteaTweede Nuwe JaarImpakte van toerismeAfrikaanse WikipediaMandalaDomkragDrakensbergeVratSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Olimpiese SpeleBysteekSiya KolisiDoelwitWoordsoortSonnestelselGewone breukeVlagterminologieWoordeskatVulvaWieg van die MensdomTydsoneWerkersdagVlekvrye staalVerkoueGordelroosSuid-Afrikaanse randKaaps-Hollandse stylNeerslag🡆 More