Chris Rea Liedjie Julia

Julia is 'n liedjie deur die Britse sanger-liedjieskrywer Chris Rea wat in 1993 vrygestel is as die hoof-enkelsnit van sy dertiende studio album Espresso Logic.

Die liedjie, wat deur Rea geskryf en geproduseer is, is gewy aan Rea se dogter Julia Christina, wat ten tyde van die liedjie se vrystelling maar vier jaar oud was. Die liedjie het No. 18 bereik in die Verenigde Koninkryk en was vir vyf weke deel van die speellyste.

"Julia"
Enkelspeler deur Chris Rea
vanaf die album Espresso Logic
Vrygestel11 Oktober 1993
GenreSagte rock
Tydsduur3:56
EtiketEast West Records
Liedskrywer(s)Chris Rea
Vervaardiger(s)Chris Rea
Chris Rea-enkelspeler-chronologie
"Too Much Pride"
(1993)
"Julia"
(1993)
"Espresso Logic"
(1993)
Musiekvideo
"Julia (Official Music Video)" op YouTube

Kritiese ontvangs

Music & Media was van mening dat die liedjie die "first sensation of the [Espresso Logic] album's fine aroma" was. In 'n resensie van Espresso Logic het Allen Howie van The Courier-Journal soos volg opgemerk: "Rea's most potent songs are personal, rather than political. When he's content with his lot in life, as in the sunny "Julia", there's no keeping the smile from your face." Rob Caldwell van AllMusic het die liedjie beskryf as 'n "bright rhythm driven song".

Snitlys

7" enkelspeler

  1. "Julia" – 3:56
  2. "I Thought I Was Going to Lose You" – 5:00

CD enkelspeler (Duitse vrystelling)

  1. "Julia" – 3:56
  2. "I Thought I Was Going to Lose You" – 5:01
  3. "Jordan 191" – 4:02

Personeel

  • Chris Rea - stem, kitaar, regisseur
  • Linda Taylor - ondersteunende stem
  • Sylvin Marc - bas
  • Martin Ditcham - tromme, perkussie
  • Stuart Epps - klankingenieur
  • Tommy Willis - kitaartegnikus
  • Stylorouge - cd ontwerp

Speellyste

Speellys (1993) Hoogste
posisie
Duitse enkelspeler speellys 40
Verenigde Koninkryk enkelspeler speellys 18

Verwysings

Tags:

Chris Rea Liedjie Julia Kritiese ontvangsChris Rea Liedjie Julia SnitlysChris Rea Liedjie Julia PersoneelChris Rea Liedjie Julia SpeellysteChris Rea Liedjie Julia VerwysingsChris Rea Liedjie Julia1993Chris ReaEnkelspeler

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SprokieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePastoorKriekMaagVolhoubare ontwikkelingWielewaalMiddelmisbruikOlifantTatoeëermerkJudaïsmeTelwoordAndré JacobsOorlogSwawelInstagramLys van slangeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierInternetSamestellingAbstraksie (rekenaarwetenskap)DansVerdampingRieldansRobert SobukweGreen PornoDemokrasieCorioliskragKlerePseudowetenskapRooikatEkonomiese sektorKunsmisOnse VaderNasionalismePornografiese subgenresTafeltennisFiksieLikkewaanKonsentrasiekampChemiese verbindingArgitektuurFranklin D. RooseveltWinnie Madikizela-MandelaSkisofrenieKaren MeiringIsraelPolisieGeskiedenis van Suid-AfrikaVaste stofRivierErfenisRugby, WarwickshireNadia ValvekensVoortrekkermonumentMenstruasieViëtnamDoopVermontBlourokkeNeologismeWeer (meteorologie)HemelvaartsdagSeksueel oordraagbare infeksieBuffelMaatskappyGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOntkiemingSonBreinAppel (sanger)Nag van die lang messePlaasjapieSuikerbekkiesNaaldekokerNuwe TestamentJan CombrinkNasionale Vrouemonument🡆 More