Judit

Judit is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek en vertel die verhaal van Judit, 'n Israelitiese heldin en wys dat God die Israeliete van hulle vyand red as hulle in Hom glo en dapper is.

Dit lyk asof die boek oorspronklik in Hebreeus geskryf is en later in Grieks vertaal is. Die skrywer van die boek is onbekend maar daar word vermoed dat die boek in die eerste eeu voor Christus geskrywe is. Die boek is nie akkuraat nie en daar is botsings met gebeure in dié verhaal en gebeure in ander betroubare bronne.

Bron

  • APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1

Tags:

Apokriewe boekeGodOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InternetPseudowetenskapDistillasieSlag van BloedrivierBrasiliëHoofpynKoorsblaarRassismeVoegwoordFranse RewolusieVormWaarheid-en-versoeningskommissieGewone breukeDirekte en Indirekte redeKaartWikimedia-stigtingWêreld- Ekonomiese ForumMcDonald'sFossielbrandstofKKlimaatSeksposisieKoolhidraatGeelsugVulkaanRefentse MorakeTienerMaanTermietErektiele disfunksieRassisme in AfrikaMaatskappyWayde van NiekerkPornografieBreingewasGenitale vratDermpoliepMantisPriemgetalMeningsverskil oor aardverwarmingTylaKolonialismeOu Apostoliese KerkIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieDepressie (gemoedstoestand)WortelBloukraanvoëlSendelingposisieOrale seksVliegtuigPlastiekWetenskapDokterAtlantis, Wes-KaapNatuurbewaringPampoentjiesHemelvaartsdagPuberteitAboriginesHeupSpierCorioliskragHernubare energieMynbouFrederik Willem de KlerkKarakteriseringMandalaSeksuele opwekkingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStam (taalkunde)PubliekGeboorteInfeksieKlein-KarooAkwariumPikkewyn🡆 More