Juan En Oscar Gálvez-Renbaan

Die Juan en Oscar Gálvez-renbaan (Spaans: Autódromo Juan y Oscar Gálvez) is 'n motorrenbaan in Buenos Aires, Argentinië wat in 1952 onder president Juan Perón gebou is.

Dit het aanvanklik as die Autódromo 17 de Octubre bekend gestaan tot en met die Perón-bewind se omverwerping.

Juan en Oscar Gálvez-renbaan
Juan En Oscar Gálvez-Renbaan
Ligging Buenos Aires, Argentinië
Tydsone UTC-03:00
Koördinate 34°41′39.38″S 58°27′33.65″W / 34.6942722°S 58.4593472°W / -34.6942722; -58.4593472 58°27′33.65″W / 34.6942722°S 58.4593472°W / -34.6942722; -58.4593472
Groot byeenkomste Argentynse Grand Prix, Turismo Carretera, TC2000, Wêreldsportmotorkampioenskap
No. 6 baan (1952–huidig)
Baanoppervlak Teer
Lengte 4.206 km (2.614 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:27.981 (Vlag van Oostenryk Gerhard Berger, Benetton-Renault, 1997)
No. 15 uitleg (1968–huidig)
Lengte 5.968 km (3.708 mi)
Draaie 16
Rondterekord 1:42.665 (Vlag van Brasilië Nelson Piquet, Brabham-Ford, 1981, Formule Een)
No. 9 uitleg (1952–huidig)
Lengte 3.346 km (2.079 mi)
Draaie 14
Rondterekord 1:10.540 (Vlag van Switserland Clay Regazzoni, BRM, 1973, Formule Een)
No. 2 uitleg (1952–1967)
Lengte 3.912 km (2.431 mi)
Draaie 13
Rondterekord 1:36.1 (Vlag van Verenigde Koninkryk Stirling Moss, Cooper-Climax, 1960, Formule Een)

Die baan met 'n toeskouerkapasiteit van 45 000 het die Argentynse Grand Prix reeds 20 keer tussen 1953 en 1998 gehuisves.

Tags:

ArgentiniëBuenos AiresJuan PerónMotorsportSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VaalrivierOrkney Snork NieAfrikaanse Protestantse KerkModeontwerpSeksuele stimulasieTrevor NoahVlekvrye staalOos-KaapHemelvaartsdagAdolf HitlerHipoteseOu Apostoliese KerkBelastingPersoonlikheidLionel PetersonBruin menseKoekie (rekenaarwetenskap)Galileo GalileiKnieMenseregteGroot vyfRooms-Katolieke KerkRobbie WesselsWoordsoortAngina pectorisGrondbesoedelingBysteekLys van nedersettings in Suid-AfrikaOlifantStresMaatskaplike verantwoordelikheidAssonansieFisioterapieLabia (geslagsdele)RooibokBonné de BodJansenvilleKunsLiewe HeksieOopbroninhoudParkinson se siekteDigtheidAkroniemArmoedeHoenderRonelda KamferNederlandsOseaanBloedingSuid-Afrikaanse WeermagSwaweldioksiedKinderregteMaatskappyTrappe van vergelykingKoos du PlessisWaterstofRooikatRobert SobukweKletsrymLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPolisieKlereLikkewaanCarike KeuzenkampAntoniemKultuurSaldanhabaaiPampoentjiesGewone luislangKriekLugbesoedelingAkwariumBrugMichael JacksonTweede VryheidsoorlogMaroela MediaNierversakingNasionalisme🡆 More