Joubertspas

Joubertspas is 'n bergpas wat oos van Lady Grey lê op 'n grondpad wat oos wegdraai uit die R58 provinsiale pad in die Witteberge by 30°42′44″S 27°13′55″O / 30.71222°S 27.23194°O / -30.71222; 27.23194.

Die pas is amptelik op 17 Desember 1914 geopen. Dit begin onder op 2 236 m en bereik sy hoogste punt op 2 349 m bo seevlak met 'n besonderse maksimum helling van 1:6.

Joubertspas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Lady Grey soos gesien vanaf Joubertspas.

Ligging van Joubertspas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Joubertspas
Joubertspas
Koördinate: 30°42′44″S 27°13′55″O / 30.71222°S 27.23194°O / -30.71222; 27.23194 27°13′55″O / 30.71222°S 27.23194°O / -30.71222; 27.23194
Ligging Rigting oos uit Lady Grey
Maksimumhelling 1:6
Hoogte 2 349 m
Oppervlak Grond
Voltooi in 1914
In Witteberge, suidelike Drakensberg
Pad R36

Hierdie bergpas is in Suid-Afrika en moet nie met Joubertpas in Namibië verwar word nie.

Klimaat

Die klimaat op die pas is montaine (bergagtig) en die lug is "dunner" as in die valleie. Die gemiddelde temperatuur was 14 °C. Die warmste maand is Januarie, op 20 °C, en die koudste Junie, teen 6 °C. Gemiddelde reënval is 914 millimeter per jaar. Die natste maand is Desember, op 156 millimeter reën, en die droogste Augustus, op 18 mm.

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergpasLady GreyR58 (Suid-Afrika)Seevlak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoöperasiestoriesLys van lande volgens bevolkingGriepMenseregtedagSonsverduisteringEngelsDermpoliepDuitse maselsMeksikoVolumeGeboorteYouTubeBrongitisPiet ByleveldMagda van BiljonApostoliese GeloofsbelydenisLeeuLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHartaanvalPolitieke partyEkonomieProstaatklierA.J. ApplegateOosters-Ortodokse KerkEpilepsieCristiano RonaldoLiefdeGroot TrekBoomRob HersovKwaZulu-NatalWayde van NiekerkKanadese nasionale krieketspanTuisbladJesus van NasaretEthiopiëPornhubGetalIngrid JonkerNederlandsHottentot (vis)VerkleinwoordLuiperdOssewaEoraptorELTongWortelSirkelEuropese RugbykampioenskapKoreaanse nasionale rugbyspanSkrikkeljaarOopbroninhoudBakterieHernubare energieToorbergAAalwynJacques LootsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHoofstadSowjetunieTikTokGesinsdagAnglo-BoereoorlogBrasiliaanse nasionale rugbyspanWiskundige terminologieAasblomSwitserlandLys van Suid-Afrikaanse skrywersDerrick🡆 More