Album Joshua Na Die Reën

Joshua na die Reën is die debuutalbum van die Afrikaanse musikant Joshua na die Reën.

Die album is by Sunset Studios in Stellenbosch opgeneem en is op 1 Augustus 2013 vrygestel. Joshua na die Reën is in 2014 twee Ghoemas toegeken vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album.

Joshua na die Reën
Ateljeealbum van Joshua na die Reën
Vrygestel1 Augustus 2013
GenreStadionrock
EtiketJNDR Musiek
Joshua na die Reën-chronologie
Joshua na die Reën Die wêreld binne my
(2016)Die wêreld binne myString Module Error: Match not found
Enkelspelers vanaf Joshua na die Reën
  1. "Lig op die horison"

Snitlys

Nr.TitelSpeeltyd
1."Hardloop in die veld in"3:24
2."Waar's jy"3:06
3."Dra die liggies"3:43
4."Hou vas"0:50
5."Dans voor jou deur"4:53
6."Sekelmaan"3:15
7."Wie is jy nou"3:38
8."Dat jy myne is"4:01
9."Strand dans"3:56
10."Soos altyd (feat. Lizandra Winter)"3:04
11."Danél se wals"3:45
12."Lig op die horison"3:39

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1 Augustus20132014AfrikaansJoshua na die ReënStellenbosch

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesoedelingKunsMisdaadromanRassisme in AfrikaMobutu Sese SekoMeettegniekKlinkerKlimaatKoerantPlaattektoniekJan van TonderEnkelvoudige sinGesonde dieetLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEkologieKoorsLeestekenGroot TrekLandbou in Suid-AfrikaBreingewasEeuLetterlike en figuurlike taalgebruikKolorektale kankerSimboolRuslandGregoriaanse kalenderNiersteenStaatstoelaeAppelJan-Willem BreureGoogleMandalaWitrenosterBybelWebwerfPussy RiotUitwerking van klimaatsveranderingPubliekStaalSonkragKindermishandelingDialoog in fiksieSeksueel oordraagbare infeksieDroomOssewaGeelsugSelfoonMuskeljaatkatDaggaPersentasieDoelwitInternetJohannes HahnNeerslagDramaYstertydperkC. Louis LeipoldtAfrikaReënOmtrek, oppervlakte en volumeYslandAlkoholismeKimberleyAkuutFamilie (verwantskap)Verenigde State van AmerikaStam (taalkunde)WerkloosheidKontinentBoer Soek 'n VrouLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOrthopteraWiki CommonsNasionale VrouedagMassa🡆 More