Josephine Hutchinson

Josephine Hutchinson (12 Oktober 1903 – 4 Junie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness Ahead (1934), Son of Frankenstein (1939), en North by Northwest (1959), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).

Josephine Hutchinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1903-10-12)12 Oktober 1903
Sterfte 4 Junie 1998 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1917–1974
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1934: Happiness Ahead
  • 1935: The Melody Lingers On
  • 1935: Oil for the Lamps of China
  • 1935: The Right to Live
  • 1936: I Married a Doctor
  • 1936: The Story of Louis Pasteur
  • 1937: Mountain Justice
  • 1937: The Women Men Marry
  • 1938: The Crime of Doctor Hallet
  • 1939: Son of Frankenstein
  • 1940: Tom Brown's School Days
  • 1941: Her First Beau
  • 1952: Love Is Better Than Ever
  • 1958: Step Down to Terror
  • 1959: North by Northwest

Televisiereekse

  • 1959: The Twilight Zone

Eksterne skakels

Tags:

Josephine Hutchinson FilmografieJosephine Hutchinson Eksterne skakelsJosephine HutchinsonVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LidwoordKommunikasieWaterkringloopOorstromingBraaiOmtrek, oppervlakte en volumeMartin Luther King jr.PornhubSportWaterbesparing in Suid-AfrikaYouTubeRoofvoëlBateDiepaartromboseHannes van WykEienaamHokkieAborsieGoudMikro-ekonomieOrale seksWhatsAppRomanAfvalbestuurBeesvleisLys van nedersettings in Suid-AfrikaBeroerteHaasLys van Suid-Afrikaanse digtersAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSpinnekopMenslike seksuele gedragMagsverheffingMaselsBlack SashEkonomieFranse RewolusieWortelGriekwa-AfrikaansKonjunktivitisMark (ekonomie)Lyfstraf in skoleDirekte en Indirekte redeSpierOnderwysLeonardo da VinciWoestynLandbouEreksieDemokrasieNG gemeente JansenvilleBlourokkeTaalVlekvrye staalLeierKatMagneetWebjoernaalLimpopo (rivier)BeurtkragWetenskapVormJagluiperdEjakulasieVolhoubaarheidMIV/vigs in Suid-AfrikaSosiale mediaMaagAfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsEngelsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBybelCarike KeuzenkampMusiek🡆 More