Vis Josef: Vis spesie

Die Josef (Callorhinchus capensis) is 'n kraakbeenvis wat endemies aan Suid-Afrika is.

Die vis kom voor vanaf Namibië tot by Durban alhoewel dit selde aan die ooskus gesien word. In Namibië staan vis bekend as die Josefvis. Die vis word tot 1.2 m lank en is silwer of brons kleurig. Aan die kante en op die kop en vinne is die kleur donkerder. Die vis verkies sagte seebodems, nie dieper as 374 m nie. Wanneer die vis volwasse is groei daar 'n tentakel uit aan die voorkop wat sy Engelse naam tot gevolg het Elephantfish.

Josef
Vis Josef: Vis spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Chondrichthyes
Orde: Chimaeriformes
Familie: Callorhinchidae
Genus: Callorhinchus
Spesie:
C. capensis
Binomiale naam
Callorhinchus capensis
A. H. A. Duméril, 1865
Vis Josef: Vis spesie
Eiersak

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kongo-krisisWatersuiweringJaco JacobsTegnologieWiki CommonsBreinvliesontstekingKunsVaginaKoraalrifKoolstofDie BrielsPortugeesVulvaHipoteseAppel (sanger)Vergelykings (taalkunde)Wet op NaturellengrondDeon MeyerOrthopteraISimangaliso-vleilandparkWekkerRenosterLiefdeDiatomiese molekuulAnilingusIronieGewone breukeJavaScriptOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKoringYsterKasteel die Goeie HoopLeeuSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Hernubare energieMuishondTobie CronjéJohannesburgNic de JagerKaapstadGroot DepressieVolhoubaarheidPrince Alfred HamletMuisvoëlCristiano RonaldoSeksVeelvoudige sinDulcie van den BerghVoortrekkermonumentKlimaatNagmaalLys van Afrikaanse digtersJan CombrinkSwartbewussynsbewegingDwelmmiddelLetterlike en figuurlike taalgebruikErfenisdag (Suid-Afrika)SteenkoolSoweto-opstandLongontstekingEjakulasieMaterieCarles PuigdemontUnited Democratic FrontMusiekSkemerMagsverheffingItaliaansBraaiImpakte van toerismeViëtnamoorlogIslamIdioom🡆 More