José Amalfitani-Stadion

Die Estadio José Amalfitani is 'n sportstadion geleë in die Liniers omgewing van Buenos Aires, Argentinië, naby Liniersstasie.

Die stadion is die tuiste van die Argentynse sokkerklub Vélez Sársfield en is ook bekend as El Fortín de Liniers of Vélez Sarsfield. Die Estadio José Amalfitani is tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 vir drie groepwedstryde gebruik.

José Amalfitani-stadion
José Amalfitani-Stadion
Bynaam El Fortín
Volle naam Estadio José Amalfitani
Ligging Avenida Juan B. Justo, 8900, Buenos Aires, Argentinië
Koördinate 34°38′7.35″S 58°31′14.56″W / 34.6353750°S 58.5207111°W / -34.6353750; -58.5207111 58°31′14.56″W / 34.6353750°S 58.5207111°W / -34.6353750; -58.5207111
Eienaar Club Atlético Vélez Sársfield
Kapasiteit 49 540
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1947–1951
Geopen 22 April 1951
Uitgebrei 1978
Huurders
Vélez Sársfield (1943–hede)
Jaguares (2016–hede)

Rugby

José Amalfitani-Stadion 
'n Volgepakte stadion tydens 'n sokkerwedstryd

Die Estadio José Amalfitani is die tuisstadion van die Jaguares, 'n Argentynse superrugbyspan gebaseer in Buenos Aires. Die stadion huisves ook gereeld toetswedstryde van die Argentynse nasionale rugbyspan (die Los Pumas).

Met die Springbokke se besoek aan Argentinië in November 2005 by Vélez Sársfield, het hulle teen 'n sterk Pumaspan te staan gekom. Die Pumas het halftyd met 20–16 voorgeloop, voor hulle in die tweede helfte verswak, en die onderspit gedelf het met 34–23.

In die tweede toets in 2006 teen Wallis, by Vélez Sársfield, het die Pumas met 45–27 geseëvier, Argentinië se grootste oorwinning ooit oor Wallis. Los Pumas se volgende gaste was die wêreld se topspan, die All Blacks, op Vélez Sársfield. Die All Blacks oorleef 'n Pumas-aanslag in die laaste minute om met 25–19 te wen, en Argentinië van 'n groot opskudding te ontneem.

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
3 Junie 1978 13:45 José Amalfitani-Stadion  Oostenryk 2–1 José Amalfitani-Stadion  Spanje Groep 3 40 841
7 Junie 1978 13:45 José Amalfitani-Stadion  Oostenryk 1–0 José Amalfitani-Stadion  Swede Groep 3 41 424
11 Junie 1978 13:45 José Amalfitani-Stadion  Spanje 1–0 José Amalfitani-Stadion  Swede Groep 3 46 765

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

José Amalfitani-Stadion RugbyJosé Amalfitani-Stadion WedstrydeJosé Amalfitani-Stadion VerwysingsJosé Amalfitani-Stadion Eksterne skakelsJosé Amalfitani-StadionArgentiniëBuenos AiresFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978Stadion

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeervoudWaterPad na jou hartLys van visseRooibokVersamelnaamAfrikaansBlourokkeTydWetenskaplike klassifikasieInligtingJagluiperdGroot Muur van ChinaToerismeHemelvaartsdagSlag van Cuito CuanavaleAandagstreepVlag van Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieNamibiëChristendomErektiele disfunksieNetbalGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondOssewaAardbewingKweekhuisgasSokkerRumatiekDroomSonkragKindermishandelingChloorWater (molekuul)Ontdekking van goud in Suid-AfrikaJohannes HahnJode in Suid-AfrikaTekstielOseaanPaulus van TarsusVryheidsmanifesSirkelAfkortingPaasfeesMassaSonnestelselIslamitiese StaatEerste WêreldoorlogWortelSowjetunieDemografie van Suid-AfrikaBrongitisKanadaSeksuele penetrasieMIVBiologieLys van Griekse mitologiese figureVersoeningsdagLabia (geslagsdele)23 AprilDuitslandLewerPaarl GimnasiumKunsmatige algemene intelligensieInsekWolfKaapse florarykLeonardo da VinciEreksieGrondwet van Suid-AfrikaNelson MandelaMenseregteLeesEnsiklopedieEjakulasie🡆 More