Vrystaat Jordaanrivier: Rivier te Bethlehem, Vrystaat

Die Jordaanrivier is 'n rivier wat teen die hange van Snymanshoekberg (2 450 m) in die Rooiberge van die Oos-Vrystaat ontspring, en dan noordwaarts vloei na Loch Athlone op die suidelike buitewyke van Bethlehem.

Dit vloei dan deur die Pretoriuskloof-natuurreservaat, en reg deur die dorp, voor dit Loch Lamond naby Bohlokong-woonbuurt binnevloei. Van Loch Lamond word dit met 'n kanaal gelei om 'n linkersytak van die Liebenbergsvleirivier te vorm.

Jordaanrivier
Die rivier in Pretoriuskloof in Bethlehem
Die rivier in Pretoriuskloof in Bethlehem
Die rivier in Pretoriuskloof in Bethlehem
Stroomgebied Vrystaat, Suid-Afrika
Hoofrivier Vaalrivier
Monding Loch Athlone
Monding-hoogte 1651 m
Ligging van Jordaanrivier op 'n kaart (Vrystaat)
Jordaanrivier
Jordaanrivier
Koördinate: 28°16′31″S 28°18′34″O / 28.27528°S 28.30944°O / -28.27528; 28.30944 28°18′34″O / 28.27528°S 28.30944°O / -28.27528; 28.30944

Eksterne skakel

Tags:

Bethlehem, VrystaatLiebenbergsvleirivierOos-VrystaatRivierRooibergeSnymanshoekberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumWoordsoortMolekuulSwartbewussynsbewegingWinnie Madikizela-MandelaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAnilingusPussy RiotPersNuwe TestamentGawes van die Heilige GeesOrale seksLuiperdRudi ClaaseTrappe van vergelyking3D-rolprentMaatskappyGoudkus (streek)Hernubare energieAustraliëVliegtuigVerkleinwoordSkaakMiskruierApartheidWebwerfOorstromingKarooSatellietWinterDieremishandelingUniegebouJodeMartin Luther King jr.NierversakingAnale kankerSimboolSeisoenWetenskaplike klassifikasieDiarreeNatuurlike hulpbronLongontstekingSwawelLys van Joodse feeste en herdenkingsLien se lankstaanskoeneMiddeloorontstekingPeriodieke tabelSpelerposisies in rugbyNasionalismeGevolge van aardverwarming op oseaneLetterkundeSpinnekopLugbesoedelingVerenigde KoninkrykKewerKonsentrasiekampWolfMiddelmisbruikDuitsBloedsomloopstelselDriedimensioneelDistillasieLiefdeSonkragKolitisNoord-KaapSkilpadTweede WêreldoorlogIngenieursweseTolla van der MerweAnneli van RooyenOos-KaapAfrikaanse taalleerAngina pectorisHomofoon🡆 More