Johor Bahru is die tweede grootste stad van Maleisië ná Subang Jaya en voor die hoofstad Kuala Lumpur en lê net noord van Singapoer.
Die stad het 'n bevolking van 1 463 800 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 185 km². Dit is die hoofstad van die deelstaat Johor en is die grootste stad in die suide van Maleisië asook die mees suidelike stad op die Eurasiese vasteland.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Maleisië |
Deelstaat | Johor |
Koördinate | 01°29′N 103°44′O / 1.483°N 103.733°O |
Stigting | 10 Maart 1855 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 647.63 vk km |
Hoogte bo seevlak | 36,88 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 463 800 |
- Bevolkingsdigtheid | 7 409/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 805 000 |
Tydsone | UTC+08:00 (MST) |
Burgemeester | Haji Mohd Jaffar Bin Awang |
Amptelike Webwerf | johordt.gov.my Geargiveer 16 Julie 2008 op Wayback Machine |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Johor Bahru, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.